…my kinders…

Posted: September 19, 2008 in Uncategorized

Ek wil darem net AMPTELIK Niggie se baba aan die wêreld bekendstel en verwelkom…

Op 2 September 2008 is hierdie pragtige seuntjie gebore … André’tjie – welkom in ons wêreld kleinding … ons kan sommer nou al sien jy gaan ons nog lekker om die pinkie draai!! Tannie Né lief jou al klaar hopeloos te veel. Aan Niggie en Arno – baie geluk met jul seuntjie, hy is pragtig en julle is die dierbaarste ouers!! Ouma Mimi, Oupa Charl en Ouma Marlene – geniet die bederf van die eerste kleinkind!!

Kan mens nie net die gesiggie hieronder opvreet nie? My ander kind … Kian… hier alreeds ‘n volle 6 maande oud en nou alreeds twee tandjies ryker!

Geniet die naweek!!

Kommentaar
  1. Jenny sê:

    Hulle’s pragtig Tannie Nè!
    Geniet jou naweek ook!

    J

    PS. Jy’t darem baie lanklaas ‘n dannyboy fototjie hier geplak jong!

  2. Wipneus! sê:

    Ag hulle is te cute🙂

  3. Roer sê:

    Kosbare dingetjies.

  4. Paula sê:

    Ag moeder liefde, hulle is te oulik!

  5. al wat ek kan se is Pragtig! 2 klein wonderwerkies van ons Vader.

  6. Pikkelik sê:

    Hulle is te sweet!!!! Lekker bederf tannie Nè!

  7. Waar kruip jy deesdae weg??? Of speel jy pop, huh?
    Hoe lykit met ‘n inskrywing?

  8. Jenny sê:

    Genaaaaade maar jy’s skaars?!?!?!

  9. Tersia sê:

    Daar is darem niks soos om ‘n baba vas te hou nie! Eks op die stadium wat ek hulle bewonder, en gelukkig kan teruggee, maar ek vrees as my seuns nou met sulke nuus na my toe moet kom! Genade!
    Geniet hulle!

  10. Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!

  11. Wipneus! sê:

    Ek wonder waar is jy?

    Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!

  12. Pikkie sê:

    Renè – ‘n wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou mense. Ek wens julle vreugde, blydskap en vrede toe! ♥♥♥

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s