…spoke…

Posted: September 17, 2008 in Uncategorized

Wat is dit met spoke wat nooit wil ophou spook nie?

…Woorde
Wysies
Plekke
Foto’s
Gedagtes
Liefde
Haat
Pyn
Vergifnis…

Kommentare
  1. skoenlappr sê:

    praat jy wat lippe het …

  2. Baie besonderse inskrywing in net ‘n paar woorde.

  3. Halooooo? Lanklaas van jou gehoor. Hoop daar is nog lewe….mis jou blogs

  4. Mike sê:

    Ek verstaan nou.

  5. merriemuis sê:

    hhhmmm … kort en kragtig!!

Lewer kommentaar op boerinballingskap Kanselleer antwoord