…words…

Posted: September 15, 2008 in Uncategorized

Ek het nooit besef dat dit na 8 jaar soveel “werk en uitsorteer” sal vat om klaar te maak as Sekretaresse nie! Veral nie as jy so georganiseerd soos ek is nie! Dit maak net nie sin nie!😕

Ek wonder partykeer of ek my “beroep” gaan mis?

Sorry dat ek afskeep…ek sal opmaak…PROMISE!

Kommentaar
  1. Ciska-Rene sê:

    Ek beweeg ‘n bietjie rond dit lyk my ek sal weer kom Hou van jou Survivor lol
    Ek kyk self slaafs die tv survivor program en sal dalk my gesin maar inskryf vir hierdie een! he he

  2. Ek was hier, nou is ek weg

  3. Jenny sê:

    Sterkte met die uitsorteer!
    Ek wag nog dat jy moet kom gloat oor daai swart truie…

  4. Wipneus! sê:

    Sterkte met hierdie besige tyd!

  5. Kokkewiet sê:

    Sterkte met die uitsorteer!!!

  6. Celéste sê:

    Niks oor Dan Carter nie? Jy moet beslis besig wees!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s