…seisoene…

Posted: Augustus 21, 2008 in Uncategorized

Daar is ‘n tyd vir kom

en ‘n tyd vir gaan

die lewe het sy eie seisoene

en die lente klop NOU aan ONS deur…

[NEEEEEEEEE, ek gaan nie (alweer) ophou blog nie!! Hehehe:mrgreen: ]

Ek het vandag gedoen wat ek al vir twee jaar sukkel om te doen … EK HET BEDANK!

Vanaf 1 Oktober 2008 tree ek en my man in ‘n ander tipe vennootskap as die huwelik in – ons raak “sakevennote”!! Nogal ‘n scary gedagte – maar ons is ook mos darem nie meer kinders nie – ek WEET sommer net dit gaan ‘n GROOT sukses wees!! Ons betree nou SAAM ‘n nuwe seisoen in ons lewens – en ek kan regtig nie meer wag nie!!!

So wish me luck! Ek sal julle op hoogte hou van verwikkelinge!

Kommentaar
  1. Dit klink opwindend! Sterkte daarmee en ek is seker alles sal 100% uitwerk!
    Hier klop die herfs aan, maar ek kla nie, want dis nog net ‘n klein rukkei dan het ek my verdiende 2e somer! Twee winters was nie lekker nie…

  2. Jaco sê:

    Respek girl. Dit vat guts om so “leap of faith” te neem. Ek weet sommer dit sal baie goed gaan met julle, jy is mos nie iemand om dinge in “half measures” te doen nie, of hoe?😉

  3. Skoenlappr sê:

    wow!! eers wou ek een van my eierstokke verloor (want ek’t gedink jy trek ‘n DaMario op ons LOL!) … toe lees ek biki verder … en WOW!! wat ‘n wonderlike vooruitsig!

    watter tipe besigheid sal dit wees? nog altyd ini Malmesbury in??

  4. Ek is opgewonde vir julle onthalwe! Ek hou duime vas!

  5. Paula sê:

    Baie sterkte vir julle. Ek en manlief werk nou vir amper ‘n maand saam en ek geniet elke oomblik daarvan🙂

  6. Looks like you may have some free time on your hands.
    Are you up for the challenge?
    http://randomburblings.wordpress.com/2008/08/21/a-reminder/

  7. alta sê:

    Sterkte vir julle en hier klop die herfs ook so ampertjies aan die deur.

  8. […] week in ‘n neutedop…. Ek is bly om aan te kondig…lente is in die lug! Tesame met dit het Suid-Afrika darem tot hede hulle solitary silwer gewen, die […]

  9. Sonkind sê:

    Baie voorspoed met die nuwe vennootskap. Ek hoop net jy het in die kontrak gestipuleer dat jy moet blogtyd kry😀

  10. wipneus sê:

    Ek wens jou “Luck” :lol;

    Sterkte en geniet dit

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s