…williston (2)…

Posted: Augustus 4, 2008 in Uncategorized
Tags:

Ons het ‘n fantastiese (en bibberkoue) naweek in die Karoo gehad! Williston is nog sy karaktervolle self en die mense is nog net so vriendelik en gasvry soos altyd..! Die veld is ongelooflik mooi en oral begin die blommetjies al hul vriendelike kleur-glimlaggies uitstal!

Ek deel graag ‘n paar kiekies met jou…ENJOY!

(Volkswagen is GROOT in Williston)

(Calvinia se blom-sypaadjies)

Kommentaar
  1. Paula sê:

    Dit lyk pragtig daar.
    Ek is absoluut mal oor jou fotos🙂

  2. Blondie sê:

    Stunning fotos!
    dis beautiful!

  3. René sê:

    Ag dankie julle!

    Welkom Blondie, hoop jy kom kuier weer!

  4. demoerin sê:

    Baie mooi kiekies.

  5. Ai…Williston…Dankie dat jy dit deel met hierdie mooi kiekies.

  6. Wipneus! sê:

    Pragtige foto’s!!

  7. Emil sê:

    Pragtige foto’s. Dankie vir die deel.

  8. Pikkelik sê:

    Jy neem die mooiste foto’s! Dis pragtig!

  9. duskant sê:

    Ahhhhh baie nice! Laat jy my nou woes verland! Eendag moet ons ‘n koffie gaan drink daar by die koffiekroeg/restaurant op Williston (ek onthou nounie die naam nie) wanneer ek weer in daardie geweste is!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s