Archive for Augustus 4, 2008

…williston (2)…

Posted: Augustus 4, 2008 in Uncategorized
Sleutelwoordw:

Ons het ‘n fantastiese (en bibberkoue) naweek in die Karoo gehad! Williston is nog sy karaktervolle self en die mense is nog net so vriendelik en gasvry soos altyd..! Die veld is ongelooflik mooi en oral begin die blommetjies al hul vriendelike kleur-glimlaggies uitstal!

Ek deel graag ‘n paar kiekies met jou…ENJOY!

(Volkswagen is GROOT in Williston)

(Calvinia se blom-sypaadjies)

Advertisements