…update…

Posted: Julie 29, 2008 in Uncategorized

Net ‘n vinnige “HALLOOOO” van my kant af!

Dit gaan goed – ek lewe – ek werk my half des dinges die week – ek het sooo baie om te vertel maar soooo min tyd om dit te vertel … en ek is baie opgewonde oor ‘n nuwe “bemarkingsveldtog” waarby ek betrokke is en wat my een van die mooi dae baie besig gaan hou – meer oor alles LAAAAATER! Gaan nou eers my brood en botter moet verdien!  Cheers vir eers!!:mrgreen:

PAS JOUSELF MOOI OP!!

Kommentaar
  1. demoerin sê:

    Tog net jy is al weer op vakansie! Wou net begin jaloers word.

  2. Paula sê:

    Laat dit goed gaan met jou🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s