…beauty of life…

Posted: Julie 11, 2008 in Uncategorized

:mrgreen:

The Beauty of Life does not only depend on how happy you are…but
also how happy others can be…

Because of You!!!

Kommentare
  1. Wipneus! sê:

    Wat ‘n pragtige foto!!! Mooi inksrywing…. mens voel in elk geval so lekker as jy ander mense gelukkig kan maak!

  2. Paula sê:

    Dit is te cute! 🙂

  3. krista sê:

    Raak sommer aan die hartsnare . . .

  4. Reisiger sê:

    😆 vir die spotprent!

    Tweede foto’tjie is cute! Ek kan my net indink hoe kraai die kleinding van die lekkerkry! Mooi! 🙂

  5. Reisiger sê:

    skuus daar is nie ‘n tweede foto nie, daar’s net een! 😉 Moet hierdie verkoue wees wat die breinselle aantas!

  6. Dis absoluut die waarheid en dit is lekker om ander ook gelukkig te sien!

  7. demoerin sê:

    Een van die lekkerste lekkers is om ander mense bly of gelukkig te sien, al het jy somtyds net ‘n klein aandeel daarin gehad.

  8. demoerin sê:

    😆 Net jammer dit is toe nou nie NET ‘n drie wat Japie gedruk het nie!

  9. Eben sê:

    Die tweede foto, hoop dis in die somer geneem, en nie nou ? 🙂

Lewer kommentaar op Eben Kanselleer antwoord