The Beauty of Life does not only depend on how happy you are…but
also how happy others can be…
Because of You!!!
Elba oor …blog-vakansie… | |
Cleo oor …rooikappie in die … | |
Hester oor …versamelings… | |
คลิปโป๊ oor ♪♫…t~i~m~e~~is~on~my~sid… | |
Magdaleen Cronje oor …kommin… |
The Beauty of Life does not only depend on how happy you are…but
also how happy others can be…
Because of You!!!
Wat ‘n pragtige foto!!! Mooi inksrywing…. mens voel in elk geval so lekker as jy ander mense gelukkig kan maak!
Dit is te cute! 🙂
Raak sommer aan die hartsnare . . .
😆 vir die spotprent!
Tweede foto’tjie is cute! Ek kan my net indink hoe kraai die kleinding van die lekkerkry! Mooi! 🙂
skuus daar is nie ‘n tweede foto nie, daar’s net een! 😉 Moet hierdie verkoue wees wat die breinselle aantas!
Dis absoluut die waarheid en dit is lekker om ander ook gelukkig te sien!
Een van die lekkerste lekkers is om ander mense bly of gelukkig te sien, al het jy somtyds net ‘n klein aandeel daarin gehad.
😆 Net jammer dit is toe nou nie NET ‘n drie wat Japie gedruk het nie!
Lekker man!
Die tweede foto, hoop dis in die somer geneem, en nie nou ? 🙂