…vloede…

Posted: Julie 9, 2008 in Uncategorized

En dis hoe dit in die Kaap lyk…

Kommentaar
  1. Paula sê:

    Vaderland! … dit lyk nie goed nie!

  2. krista sê:

    Damn, is oor julle altyd al die water vir julself wil hou!😉

  3. Reisiger sê:

    Eish, dis baie water!!

  4. Dit raak nou ‘n gereelde ding…die Kaap spoel die afgelope paar jaar elke winter so weg! Not so nice hey! My pa kla altyd oor sy voortuin wat so van posisie verander…vanmore staan die blomme hier en vanaand ‘n paar meter verder aan in die erf😉

  5. Rustig sê:

    Dan wil die mense nog geld spandeer om Venesië te besoek, terwyl dit al die tyd in jou agterplaas was.

  6. demoerin sê:

    Eish….Geniet Venice in the South!

  7. Celéste sê:

    Hierbo (Hartbeespoortdam) is dit so droog, die stof is al net soveel soos julle reën. Stuur ‘n bietjie daarvan hierheen! Verder skyn die son heerlik warm👿

  8. Ek het hierdie foto’s per e-pos ontvang en ek moet se dit lyk erg! Kry maar jou skuba-toerusting reg.🙂

  9. BB sê:

    Hulle sê die kouefront en reën gaan Gauteng teen Saterdag tref…
    Ek willie meer winter nie!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s