…Maandag lawwigheid…

Posted: Junie 9, 2008 in Uncategorized

Hoop julle het almal ‘n heerlike week!!

Kommentaar
  1. Pikkelik sê:

    Dis nou ‘n lekker verspotte afskop vir die week!!! 😆

  2. Wipneus! sê:

    😆 Lekker week vir jou ook!

  3. netjane sê:

    Oulik! Die outjie was saammet my op skool, altyd vir die skoolkoerant spotprente geteken.

    Ek hou van daai Haai/sap ene. Lag myself altyd dood vir sulke tipe grappe. Lekker ene René’tjie!

  4. Reisiger sê:

    Hehehe… Oulik!! En René… jy’t bietjie huiswerk gekry!

  5. TristonJ sê:

    😆 ooo ja ek love jou nuwe avatar!

  6. Zee sê:

    Lol, hoe bly is ek ek het nie nou ‘n 2 leaf clover in my hande nie.

    Lekker week vir jou ook!

  7. demoerin sê:

    hahaha, maar waar is my favourite van die besie?

  8. Eben sê:

    Lekker gesmile vir die haai grappie. Dit laat my so dink aan daardie program op tv jare gelede ‘Groot Bek’ in die oggende waar die haai ons so vermaak het vroeg in die oggende!!🙂

  9. Da Mario sê:

    Baie oulik! My ander gunsteling spotprente is “The far side” en “Cyanide and Happiness”.
    Leke week gorgeous!😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s