…warning…

Posted: Mei 29, 2008 in Uncategorized

Kommentaar
  1. Rustig sê:

    Ek het ook so “sign” in my kantoor.
    Die boudtjies is darem gekreukeld.

  2. Zee sê:

    Ag jinne tog, dis te cute, ek dink ek moet dit ook print en iewers in my kantoor opsit!

  3. Pikkelik sê:

    Ag dit is te dierbaar!!! 😆

  4. Paula sê:

    Ag moederlief, te oulik!

  5. Wipneus! sê:

    Ek gaan dadelik hierdie een print en op die yskas in die “kombuis”opsit, daar waar so “warning” belangrik is.

  6. Baie oulike foto! I have an attitude and I’m not scared to use it either…iets wat ek sal bylas😉

  7. Is dit jou respons op die “baba-foto” tag?

  8. sonkind sê:

    Wou ek ook vra, Boer. 😆

    Rene, is dit jy?😉

  9. René sê:

    Lol @ Boertjie & Sonkind … ek sou raai daar is ‘n ooreenkoms tussen my en die haelskade-boudjies – maar nee, dis nie my baba-tag foto nie! Sal hom Maandag plaas – promise!!

  10. BB sê:

    Ek dink dis hoe kortg@t ekketjie in ‘n paar 3/4 boots gaan lyk – jy weet daai wat tot oor die knieë gaan – een van my grootste ‘wishful-thinking’ ‘wanna-haves’ in die lewe – as ek lang bene gehad het het ek vir my sulke boots aangeskaf… maar ek sal darem ‘n broekie en/of ‘n rompie daarby dra😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s