…age detector…

Posted: Mei 22, 2008 in Uncategorized

1978 Top 10!!

1. Shadow Dancing, Andy Gibb
2. Night Fever, BeeGees
3. You Light Up My Life, Debby Boone
4. Stayin’ Alive, BeeGees
5. Kiss You All Over, Exile
6. How Deep Is Your Love, BeeGees
7. Baby Come Back, Player
8. (Love Is) Thicker Than Water, Andy Gibb
9. Boogie Oogie Oogie, A Taste Of Honey
10. Three Times A Lady, Commodores

Ek ken wrintiewaar 7 van die songs, en as ek regtig moet kies, bly hierdie song se lirieke en melodie vir my baie mooi…

HOW DEEP IS YOUR LOVE (BEEGEES)

I know your eyes in the morning sun
I feel you touch me in the pouring rain
and the moment that you wander far from me
I wanna feel you in my arms again.

And you come to me on a summer breeze
keep me warm in your love then you softly leave
and it’s me you need to show
how deep is your love

(Chorus)
How deep is your love, how deep is your love?
I really need to learn
Cause we’re living in a world of fools
breaking us down when they all should let us be
we belong to you and me.

I believe in you
you know the door to my very soul.
you’re the light in my deepest darkest hour
you’re my saviour when I fall

And you may not think I care for you
when you know down inside that I really do
and it’s me you need to show How deep is your love?

(Chorus)

La da da da da, la da da da da da da da da da da

And you come to me on a summer breeze
keep me warm in your love then you softly leave
and it’s me you need to show
how deep is your love

PS. ek het ook nooit geweet dat Andy Gibb die jonger boetie van die BeeGees se Gibb-broers was nie! Wys jou net, mens is nooit te oud om te leer nie…! (mmmm…mooi seun né?) :mrgreen:

Kommentare
  1. netjane sê:

    Sjoe, maar teen julle ou klomp is ek en Kaalvoetinireen nog babies! :mrgreen:

  2. René sê:

    OUD? 😕 Wie is oud??? 🙄

  3. Paula sê:

    Three Times A Lady is daar my gunsteling 🙂

  4. René sê:

    Jy sal nie glo hoe moeilik dit actually vir my was om die gunsteling uit te kies nie Paula!!

  5. Wipneus! sê:

    Ag hierdie is my teenage musiek… hoe verlang ek nou na die jare 🙂 Jy is reg Andy Gibb is ‘n pragtige seun 😉

  6. René sê:

    Weet jy Wipneus, dis eintlik so sad vir my – ek sien Andy is op die vroeë ouderdom van 30 oorlede! Blykbaar van inflammasie van sy hart, agv jare se dwelmverslawing wat sy hart swak gemaak het!!

    Elke keer as ek na Andy se foto kyk dink ek aan ou Heath Ledger wat ook op ‘n baie jong ouderdom onder dieselfde omstandighede oorlede is! En dan kom name soos Kurt Cobain en en en ook by my op!

    Ai die jong hollywood-sterre, leer hulle dan nie?? 😦

  7. reisiger sê:

    Ai, dis my tienerjare musiek ook – die verliefwees jare!! En solank as daar liefde is, sal daar liefdesliedjies wees…

  8. Pikkelik sê:

    Kiss You All Over, Exile – Definitief my gunsteling….

  9. Wipneus! sê:

    Renè dit is jammer dat mense hulle lewens so verloor a g v dwelmmisbruik…

    Sal hierdie dwelms ooit uitgeroei kan word? Wel terwyl Hollywood dit populêr hou, glo ek nie… Hulle snuif daardie poeier by die kilogramme… lyk my dis groot geld vir die dwelmhandelaars in “tinsel town”

  10. Rustig sê:

    Ek is so oud soos die laaste boud wat ek geknyp het!

  11. Da Mario sê:

    Ek glo nie ek hou juis besonders baie van enige van daai songs nie…
    René…
    Ek wonder ook wat bedoel Jane met “oud”?? 😕

Lewer kommentaar op Wipneus! Kanselleer antwoord