…my grootste wens…

Posted: Mei 13, 2008 in Uncategorized

Na aanleiding van Da Mario se post vanoggend … en my kommentaar, hier is die volledige liedjie wat ek aangehaal het! Ek kry ALTYD ‘n knop in die keel as ek hierdie song hoor!

Dis my grootste wens…

There is a place,
For the child in your heart
As long, as you, still believe in a fairytale
And always know,
Deep inside, we are all the same

Let the children have a world
Where there is no pain or sorrow
Where they all can live tomorrow
And they share a brighter day

Let the children have a world
Where the people can be free
Where they all can join together
And their hearts will share a dream

A child, wants to find,
It’s own place in the sunlight
Cause a child, has hope,
A ray of light, in his eyes
So I want the world
To love, every boy and girl..

Let the children have a world
Where there is no pain or sorrow
Where they all can live tomorrow
And they share a brighter day

Let the children have a world
Where the people can be free
Where they all can join together
And their hearts will share a dream

Kommentaar
  1. Zee sê:

    Ek het hierdie liedjie se weergawe van Dana Winner. Sy gee mens sommer koue rillings as jy na dit luister. Ja, sal dit nie wonderlik wees as hierdie woorde waar kan word nie!

  2. Wipneus! sê:

    Mmmm..ja hierdie is ‘n mooi liedjie 🙂

  3. TristonJ sê:

    Wow… ek sien wat jy bedoel… ek snik nou amper die trane terug…

  4. demoerin sê:

    Wonderlike woorde, wat blykbaar maar min beteken in vandag se wêreld! Dit is so sad.

  5. Pikkelik sê:

    Ek het ook Dana Winner se weergawe en pik gewoonlik ‘n hele spul traantjies weg as ek daarna luister. Die kinders in hierdie wêreld van ons kry werklik swaar en soms voel dit of die grootmense net gladnie omgee nie…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s