…wish me luck…

Posted: Maart 27, 2008 in Uncategorized

goodbye.jpg 

 And now, the end is near
And so I face the final curtain.
My friend, I’ll say it clear,
I’ll state my case, of which I’m certain.

I’ve lived a life that’s full.
I’ve traveled each and every highway
But more, much more than this,
I did it my way.

Regrets, I’ve had a few
But then again, too few to mention.
I did what I had to do
And saw it through without exemption.

I planned each charted course
Each careful step along the byway,
But more, much more than this,
I did it my way.

Yes, there were times, I’m sure you knew
When I bit off more than I could chew.
But through it all, when there was doubt,
I ate it up and spit it out.
I faced it all and I stood tall
And did it my way.

I’ve loved, I’ve laughed and cried.
I’ve had my fill my share of losing.
And now, as tears subside,
I find it all so amusing.

To think I did all that
And may I say – not in a shy way,
No, oh no not me,
I did it my way.

For what is a man, what has he got?
If not himself, then he has naught.
To say the things he truly feels
And not the words of one who kneels.

The record shows I took the blows –
And did it my way!

DANKIE … DANKIE … DANKIE!!!

AAN ELKEEN VAN JULLE WAT ‘N VERSKIL IN MY LEWE GEMAAK HET DEUR HIERDIE BLOG! JULLE WAS (EN IS NOGSTEEDS) ALMAL ONGELOOFLIK SPESIAAL VIR MY!

DIS VIR MY BAIE SAD OM TE GROET, MAAR EK GAAN DAREM NIE VAN DIE BLOGOSFEER AF VERDWYN NIE, EK SAL NOG GEREELD ALMAL SE BLOGS LEES EN MY 2c INGOOI!

WAT JY OOKAL DOEN … DOEN DIT MET OORGAWE

WAT JY OOKAL Sê … Sê DIT OMDAT JY DIT BEDOEL

EN WANNEER JY LAG … LAG UIT JOU MAAG UIT!!

GAAN MAAK ‘N DAADWERKLIKE VERSKIL DAARBUITE – EK WEET EK GAAN!!

(PS…vir diegene wat kontak wil behou, gooi ‘n mail in my inbox,
ek wil graag nog kontak hê met my blog-vrinne!)

Kommentaar
  1. Neeeee! Jy gaan waar? Neeeee!

  2. Da Mario sê:

    Wel René’kie, ek sou jou graag wou probeer ompraat om nie te gaan nie, maar ek kon nie… en ek respekteer so moeilike besluit. 😦
    Anyways, ek is bly om te sien ons sal jou nogsteeds af en toe op die comments sien, en gelukkig is daar darem nog mail en telefone!
    Ek gaan jou blog mis, mooi loop ou girl….😉

  3. Jaco sê:

    Ons sal jou mis. Synde dat jy indirek verantwoordelik is dat ons begin blog het, is hierdie nuus soos om ‘n mentor te verloor.
    Sterkte ou girl, and don’t be a stranger.

  4. René sê:

    DM – Ten minste het jy probeer né? En ek verdwyn mos nou nie van die aardbol af nie mater, jy het my nommer – bel, bel, bel!!!

    Jaco – dis baie mooi woorde, baie dankie! Ek sal gereeld by die Wosonki’s kom kuier, en as julle weer in die Kaap kom, sny ‘n lyn Malmesbury toe dat ek julle kan oortuig om hiernatoe te trek!! En hou daai aansoeke vir ons eiland op die ys, eendag is eendag, as die koop op die eiland deurgaan, bel ek jou!

  5. BB sê:

    Go well, girl! x

  6. Nico sê:

    ((((((((Rene)))))))

  7. Jenny sê:

    Rene,
    mmm…. ek’t nie ‘n clue wat om te sê nie! partly omdat almal hierbo reeds als gesê het… Ons gaan jou mis, weet dit for sure!
    Dis weird, weet jy, ek ken jou gladnie, maar die voel soos koebaai sê vir familie… hoop jy verstaan wat ek bedoel.
    Mooi bly, goed gaan, sien jou sometime somewhere …
    J

    PS. Jislaaik, ek moenie my taal so mix nie, mens kan dit easily avoid as jy net biekie try…

  8. René sê:

    Dis nogal vreemd hoe geheg mens aan vreemdelinge kan raak né Jenny? Dit voel vir my ook of ek familie groet … maar ek het myself belowe ek gaan nie afskeid neem nie, ek koebaai net vir ‘n wyle! Wie weet, dalk is daar weer iewers eendag iets wat my inspireer om weer te blog! Maar tot dan, is daar heeltemal te veel ander dinge wat pleit vir my aandag, en as ek nie iets voluit kan doen nie, los ek dit liewer!

    Maar ek sal altyd lief bly vir al die liewe-lawwe-malkoppie bloggers!:mrgreen:

  9. Nico sê:

    “The paper holds their folded faces to the floor
    And every day the paper boy brings more
    And if the dam breaks open many years too soon
    And if there is no room upon the hill
    And if your head explodes with dark forbodings too
    I’ll see you on the dark side of the moon

    You lock the door
    And throw away the key
    There’s someone in my head but it’s not me.
    And if the cloud bursts, thunder in your ear
    You shout and no one seems to hear
    And if the band you’re in starts playing different tunes
    I’ll see you on the dark side of the moon”

    – Brain Damage, Pink Floyd

    Ek weet nie hoekom ek die stukkie liriek vir jou wil gee nie… Miskien omdat mens kan lees daarin wat jy nodig het om te lees… Mooi loop, Rene.

  10. René sê:

    Ai, Pink Floyd – priceless!! Dankie daarvoor!!

    Ek hoop ek sien jou aan die “sunny side of the moon” Nico!!

  11. Ag nee! Klink vir my asof jy weggaan.
    Trap die pad wat jy gaan loop flou en kom loer af en toe in.
    Al die luck wat jy ook al mag nodig kry.

    Strongs, hier is ‘n bier op jou.

  12. mykopop sê:

    Soos hulle sê, daar is ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan, en ‘n tyd vir alles. Ek weet nie of daar enige mens is wat sal kan blog vir sy/haar hele lewe nie, maar daar is wel mense wat sal skryf vir die res van hulle lewens – ek hoop miskien is jy een van hulle!

    Sterkte, en voorspoed vir alles wat jy aanpak.

  13. netjane sê:

    Haai, ek’s weg vir ‘n paar dae en mense verdwyn! Nee!!

    Gaan jou mis! Nou moet ek die studs alleen hanteer!😉

    (Terloops, kyk uit vir ‘n Parys poskaart…)

  14. sonkind sê:

    Ag nee, Rene. Al het ek nie baie kommentaar gelos nie, was hier altyd vir my iets te lese op jou blog. En omdat jy net hier anderkant bly, het ek nie so alleen tussen al die Gauteng bloggers gevoel nie. Moet tog darem net nie jou blog laat verdwyn nie, dan kan mens darem nog so af en toe hier kom sit en “reminisce”🙂

  15. Agge nee….en ek het so lekker gelees! Ek kan jou verseker dat jy Malmesbury gaan geniet! Die Swartland is darem maar net beeldskoon en die mense is soooo nice! Hoop jy geniet elke oomblik en sterkte met wat jy daar gaan doen!

  16. Roer sê:

    Ek verstaan Rene. Ek sukkel ook maar wat tyd betref, maar probeer maar vir nou uit hou. Bloot oor ek geheg geraak het aan al die cyber-maats. Dit is ‘n admirerende karakter trek van jou om alles goed te wil doen. Doen so voort girl. (((Rene)))

  17. duskant sê:

    Dis jammer dat jy gaan.
    Gaan jou mis.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s