…paasnaweek…

Posted: Maart 20, 2008 in Uncategorized

 egg.jpg 

Easter is a time of love
A time of death and pain undone
So we may know the power of
the love that lives in everyone.
Each love we feel, unstained and free,
Redeems us – as with you and me.

Hoop jy het ‘n baie lekker Paasnaweek saam met vriende en familie!
Die Pajero se neus staan alreeds Oudtshoorn se kant toe en die tassies staan kietsregop in die kamer en wag om gelaai te word…
ek hoop die KKNK is reg vir my!!

Love ya all – ry asb veilig en pas jouself mooi op!

Ek chat weer Woensdag met julle!

(((((((((bloggers)))))))))

Kommentaar
  1. Justine sê:

    Ek het net vandag gesit en dagdroom oor verledejaar se KKNK. ‘SUG’!! Ek het dié lieflikste, heuningsoet herinneringe van daai plek en sy mense. Geniet dit en ry veilig.

  2. krista sê:

    Geniet, hoor!

  3. Zee sê:

    ‘n Baie geseënde Paasfees vir julle!

  4. mykopop sê:

    Yay, hoe gelukkig kan mens wees? Om KKNK toe te gaan en nog te verjaar ook! Veels geluk, ‘n baie mooi jaar vir jou!

  5. BB sê:

    Veels geluk met die herdenking van jou geboortedag!! Mag jy ryklik geseën wees dwarsdeur hierdie nuwe lewensjaar! x

  6. Jenny sê:

    Baie Geluk met jou verjaardag!
    Mag hierdie nuwe jaar vir jou hope waarword-drome hou!

  7. Pikkelik sê:

    Hi daar, geluk met jou verjaarsdag. KKNK sommer vir ons anner blogger ook! Veilig reis…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s