…evening classes for men!…

Posted: Maart 14, 2008 in Uncategorized

EVENING CLASSES FOR MEN!
OPEN TO MEN ONLY
ALL ARE WELCOME

Note: due to the complexity and level of difficulty, each course will accept a maximum of eight participants

The course covers two days, and topics covered in this course include:

DAY ONE

HOW TO FILL ICE CUBE TRAYS
Step by step guide with slide presentation

TOILET ROLLS- DO THEY GROW ON THE HOLDERS?
Roundtable discussion

DIFFERENCES BETWEEN LAUNDRY BASKET & FLOOR
Practicing with hamper (Pictures and graphics)

DISHES & SILVERWARE;
DO THEY LEVITATE/FLY TO KITCHEN SINK
OR DISHWASHER BY THEMSELVES?
Debate among a panel of experts.

REMOTE CONTROL
Losing the remote control – Help line and support groups

LEARNING HOW TO FIND THINGS
Starting with looking in the right place
Instead of turning the house upside down while screaming –
Open forum

DAY TWO

EMPTY MILK CARTONS;
DO THEY BELONG IN THE FRIDGE OR THE BIN?
Group discussion and role play

HEALTH WATCH;
BRINGING HER FLOWERS IS NOT HARMFUL TO YOUR HEALTH
PowerPoint presentation

REAL MEN ASK FOR DIRECTIONS WHEN LOST
Real life testimonial from the one man who did

IS IT GENETICALLY IMPOSSIBLE TO SIT QUIETLY
AS SHE PARALLEL PARKS?
Driving simulation

HOW TO BE THE IDEAL SHOPPING COMPANION
Relaxation exercises, meditation and breathing techniques

REMEMBERING IMPORTANT DATES
& CALLING WHEN YOU’RE GOING TO BE LATE
Bring your calendar or PDA to class

GETTING OVER IT;
LEARNING HOW TO LIVE WITH BEING WRONG ALL THE TIME
Individual counselors available

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Hahaha. Ek hoor die slaagsyfer is nie baie hoog nie.

  2. René sê:

    Hehe, ja Jaco – dis juis die probleem met die tipe kursus! Daar is egter nie ‘n beperking op hoeveel keer jy hierdie kursus kan bywoon nie!

  3. netjane sê:

    Hele paar goeie onderwerpe wat gedek word. Liefie is perfek, maar daai “learning how to find things”…

  4. Zee sê:

    Hehe, waar is die inskrywings vorms verkrygbaar?
    En as hy nie slaag nie stuur ek hom weer en weer tot hy dit regkry😆

  5. René sê:

    😆 @ NetJane – hoe de hel kry jy hom perfek??

    Anyway – ek sukkel net met die “Laundry Basket” en as ek nog een kan byvoeg … “vind die vuilgoeddrom”! As hy eers ‘n papiertjie of ‘n bierdoppie op die kassie LANGS die vuilgoeddrom neersit – verloor ek my selfbeheersing!! hehehe!

  6. netjane sê:

    René ek het hom maar mooi en stadig na my hand getrain. I.v.m die wasgoedmandjie – ek het ‘n plek op die vloer uitgewys en gesê as hy regtig voel hy moet iets op die vloer neergooi, moet hy dit in daai spot los, dan weet ek ten minste waar om daarna te soek…

  7. Nico sê:

    /me wil sy vroutjie ook op ‘n paar van daardie klasse stuur! Waar kry ek daardie inligting?

  8. Ek se liewer niks en lag maar net🙂

  9. Da Mario sê:

    Ek is bang my vrou voel nutteloos indien ek al hierdie dinge sou doen. Of wag, ek het nie ene nie…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s