…I have a dream…

Posted: Februarie 29, 2008 in Uncategorized

Ek is in ernstige Abba-mode vandag! En laat net een van julle lag!!!

Het vanoggend met hierdie song onder die stort wakker geword … en toe verlang ek terug Londen toe, en na MAMMA MIA! wat ek daar gaan kyk het, en nou is my kop heeldag in Engeland…

abba.jpg

I HAVE A DREAM

I have a dream, a song to sing
To help me cope with anything
If you see the wonder of a fairy tale
You can take the future even if you fail
I believe in angels
Something good in everything I see
I believe in angels
When I know the time is right for me
I’ll cross the stream – I have a dream

I have a dream, a fantasy
To help me through reality
And my destination makes it worth the while
Pushing through the darkness still another mile
I believe in angels
Something good in everything I see
I believe in angels
When I know the time is right for me
I’ll cross the stream – I have a dream
I’ll cross the stream – I have a dream

I have a dream, a song to sing
To help me cope with anything
If you see the wonder of a fairy tale
You can take the future even if you fail
I believe in angels
Something good in everything I see
I believe in angels
When I know the time is right for me
I’ll cross the stream – I have a dream
I’ll cross the stream – I have a dream

mammamia.jpg

O-ja, aan al julle baie spesiale manne wat gereeld hier kuier en die vreemdelinge wat hier lees – Geniet Skrikkeldag!!!

Mag jy vandag op ‘n duisend maniere verras word!!

Is hierdie foto nou nie priceless nie…?

apie.jpg

Kommentare
  1. Jasper sê:

    Laat my dink aan een van Pirt Planter se liedjies…

    “Jou lyf is in Londen maar jou hart is in Suid Afrika”

  2. netjane sê:

    Ek’s mal oor Abba (of is mens nie veronderstel om sulke goed in ‘n openbare plek te erken nie?).

    Hoor nog gereeld Abba, Roxette, Ace of Base & The Cardigans hier in Swede.

  3. TristonJ sê:

    Ai sweet! die aapie se oogies…

  4. netjane, ek is saam met jou oor ABBA! Het nog altyd baie van hulle gehou en ek gee nie om wie hul oe rol nie! “I have a dream” was nog altyd een van my gunsteling…

  5. Justine sê:

    Aapkindjie se ogies is vol drome en ‘adoration’ of is dit dalk ‘worship’ ?

  6. Da Mario sê:

    Geniet jou naweek René’kie… 😉

  7. Joe, jy is bevoorreg om dit te gaan kyk het.. EK gaan vanaand Swan Lake on Ice kyk,, maar weet nie of ons die twee kan vergelyk nie…
    Die apie en die duifie,,, ag, moeder ma!! dankie vir ‘n vinnige glimlag!!

  8. Ek het Mama Mia in SA gesien en dit was fantasies. Enjoy.

    (Ai die apie het nog sy ma nodig om aan te klou, shame.)

  9. mykopop sê:

    Ek het iewers ‘n solus-7 plaatjie van Abba, dit was of I Have A Dream, of Thank You For the Music, met ‘n prentjie op die omslag, nogal raar vir ‘n solus 7. Pragtige foto’s!
    !

Lewer kommentaar op kaalvoetinireen Kanselleer antwoord