…help!!!!!!…

Posted: Februarie 27, 2008 in Uncategorized

DIS WAAR EK WIL WEES…

listen2music.jpg

  EN DIS WAAR EK NOU IS … (VERBEEL JOU DIE DUIWE IS PAPIERE/WERK!!)

help.jpg

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Ek kan vir jou niks doen nie, maar sal dit help as ek vir jou sê jy is nie alleen nie.

    *diep sug*

    Strongs ou mater

  2. René sê:

    Dankie Jaco, dit help om te weet!! Hierdie jaar is ‘n ander jaar hoor…!😉

  3. Jasper sê:

    Hoe bly is ek nou ek het nie die tipe van probleme nie…..

    Dis lekker in die gopse😉

  4. Zee sê:

    Hoop jy voel bietjie beter vandag!

    Jasper, bly om te sien jy soek en vind darem dit internet cafe’s daar innie gopse🙂

  5. René sê:

    Gelukkig is dit nie probleme nie Jassie – dis net ‘n “overload”! Te veel werk, te min tyd, te min hande wat kan help!

    Thanx Zee – ek voel heel goed dankie, in elk geval baie beter as gister! Mens raak net partykeer verbouereerd as die deadlines vir jou loer en jy het nie ‘n idee hoe jy dit gaan maak nie!!!!

  6. Da Mario sê:

    Hoekom sal werk om jou saampak as jy broodkrummels strooi? En hoekom wil jy by ‘n babatjie met oorfone op sy kop wees?😕
    Of verstaan ek nou jou beeldspraak verkeerd?😆

  7. René sê:

    Da Mario – kan ek vir jou ‘n prentjie teken???????? Of is jy weer besig om my been te T R E K😕

  8. Da Mario sê:

    Ek trêk so bietjie jou been ja…😀

  9. Roer sê:

    Haai, die saligheid op daai gesiggie. Happy thoughts Renetjie! (Om te dink hoe gaan jy die baas se wiele af blaas tel NIE as happy thoughts nie hoor).

  10. René sê:

    Ai Roertjie dankie — uiteindelik lees iemand my raak!! Dis juis daardie uitdrukking van saligheid wat ek nou begeer! Ek sê jou ek kan doen met ‘n vakansie!

    Mind you noudat jy dit noem, ek dink die Brombeer se blink nuwe BMW sal tog te pragtig lyk met sy lae profiel bandjies wat almal plat aan die onderkant is! Ughm…from evil thoughts back to happy thoughts!!😆

  11. knersis sê:

    Jy reken ons moetdie duiwe as pampiere of altemit werk sien. Ek verkies pampiere dankie. Hulle tjorts en blerts nie die hele wereld vol nie (he, he).
    Sterkte.😀

  12. Justine sê:

    Tog te skattig.
    Brombeer deluxe … LOL

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s