…happy days…

Posted: Februarie 20, 2008 in Uncategorized

Daar het so baie dinge in my lewe gebeur die afgelope baie besige 5 dae, dat dit net heeltemal te lank gaan vat om daaroor te blog … en TYD is ‘n luxury wat ek nie op die oomblik het nie… dus, al waarvoor ek tyd het om vandag te blog, is ‘n Mugabe grappie vir dié van julle wat so “lief” geraak het vir hom die afgelope paar jaar!

mugabe.jpg

 

HOW TO START EACH DAY WITH A POSITIVE OUTLOOK

1. Open a new file in your computer.

2. Name it “Robert Mugabe”.

3. Send it to the Recycle Bin.

4. Empty the Recycle Bin.

5. Your PC will ask you. “Do you really want to get rid of “Robert Mugabe ?”

6. Firmly Click “Yes.”

7. Feel better?

Tomorrow we’ll do Jacob Zuma…

Geniet jou week – ek gesels weer later! Tot dan … HAPPY DAYS!!!

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Hehehehehe!! Oulike plan jou sexy kat!😆
    Voorspoed met al jou werk okay!😀

  2. Celéste sê:

    Dit klink asof dit daar by jou gaan soos dit hier by my gaan! Ek sal my dag probeer opvrolik deur jou plan te implementeer.

  3. TristonJ sê:

    LOL nou daar is n lekker idee!!😆

  4. René sê:

    Sexy kat? OMW!!!🙄

    Celéste – inderdaad uiteraard! Ken jy georganiseerde chaos??

    TJ – ek het al ‘n paar van kollegas se name ook daarin gesit!😆

  5. Da Mario sê:

    Jinne…. kyk, nie net is jy sexy nie, jy is nog flippen geniaal ook! Hoe het jy daai ‘Greg Lumley’-widget opgesit gekry?? Jy sal my moet beduie, ek’s skoon jaloers op jou slimmigheid!😉
    By the way, van waar ken jy die man?

  6. René sê:

    Da – as jy slim is, is jy slim! What can I say?!?!😆 My slimmigheid kos BAIE geld!! (en my informante bly my geheim!)

    Ek sal nog ‘n post skryf oor Greg Lumley!! Baie talentvolle man – dis al wat ek eers te sê het! (Die uitdaging om dit daar te kry – was genoeg vir een dag!!) 😉

  7. TristonJ sê:

    Rene… nee wat ek het nie nodig om kollegas daar in te sit, vir nou!… ek gaan volgde vrydag met die spul paintball speel… en my target lys word al langer en langer…😈

    En die boger wat my tref, sal maandag so n stack papierwerk op sy tavel he^ dit sal maande vat voor hy weer die son sien!!👿

  8. Da Mario sê:

    Paintball speel?? Lekker man, hoe jaloers is ek nou!

  9. mykopop sê:

    René, ek het so ‘n program PGP-shredder op my rekenaar, sal dit werk as ek hom eers gebruik op die file?

  10. Roer sê:

    Hey, dit werk. Ek voel beter!😉

  11. René sê:

    Mykopop – go for gold!!! Druk sommer al jou software deur daardie shredder, dink net hoe goed gaan jy dan voel! Whahahahaha!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s