Posted: Februarie 14, 2008 in Uncategorized

Gelukkig Valentynsdag!

Of jy nou in cupid en sy magic glo of nie –

mag jy in elk geval met liefde oorval word die hele jaar deur!!

threesides.jpg

SPREAD THE LOVE!!!

Kommentaar
  1. Celéste sê:

    Happy, happy vir jou en manlief ook (hel, dit klink amper soos kersfees wense). 🙄

  2. Jasper sê:

    Hoop jy het ‘n kookwater Valentynsdag.
    En moenie al die blomme wat jy kry weer oornag op jou lessenaar los nie..😉

  3. netjane sê:

    Ek dog my side is the right side?

    Gelukkige Valentynsdag vir jou ook!

  4. Zee sê:

    Happy Valentynsbal vir jou vandag! Hoop die rok is rooi!😉

  5. Roer sê:

    Geniet dit Rene! Bosse blomme vir jou.

  6. mykopop sê:

    Ek hoop julle het ‘n wondelike aand! Ons sien baie uit.

  7. René sê:

    Celés – net nie NOG ‘n kersfees nie asseblief!!😯 Een ‘n jaar is genoeg dankie!

    Jasper – no such luck dat ek elke dag blomme kry nie…😦

    Jane – ek het ook so gedink…😐

    Zee, Roer en Mykopop – dankie!:mrgreen:

  8. TristonJ sê:

    Happy valentine’s, hoop jy word goed gespoil😉

  9. Da Mario sê:

    Hoop die dag was great!
    mwah!

  10. Jaco sê:

    Gelukkige vaaltyndag, Hoop jou dag was so great soos myne

  11. skoenlapr sê:

    myne was ook lekker … Dirk het my spaar karsleutel gegaps en terwyl ek by die werk was, my kar vol blomme gemaak! Wat ‘n verrassing toe ek by my kar kom! Gaan fliek na werk, en toe heeeeeeerlike sushi geëet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s