…will you be there…

Posted: Februarie 6, 2008 in Uncategorized

Aangesien dit die maand van LIEFDE is …

laat ek bietjie die LUVVVVVV krane oopdraai!!

couple.jpg

Will you be there in the morning

I’m lying beside you just thinking about us
Too tired to go to sleep and too much in love
I know I’m crazy but I can’t close my eyes
I’m scared you won’t be there in the morning when I rise
Will you be there?
Who do you dream about when you are alone in your sleep?
To who will you reach out?

Oh, let it be me
Oh baby, you’re my obsession, my addiction, my drug
Don’t want to be without you when I wake up oh no

Will you be there in the morning
Will you be there when I want you?
Will you be there when I wake up
Oh I need you to be there in the morning
Will you be there?

Well, you’re so close to me but I feel so alone
The more I touch you the more I want
Don’t know what to do about me loving you
but I pray to God that you feel it too
Now baby, you’re my obsession, my addiction, my drug
So let the candle grow into a great fire of love oh yeah

I wanna love you forever
Don’t want a love that’s now or never
Can’t you see you got me down on the floor
I want more MORE!!

(Lianie May)

Kommentaar
  1. TristonJ sê:

    *sug* nou dit is stunning… is dit nie maar ons almal se wens, dat daar iemand daar is in die oggend, iemand wat daar wil wees… net plain iemand om lief te hê en wie jou lief het… storybook love…

  2. Celéste sê:

    Baie mooi, ons wat iemand elke aand langs hom/haar het en saam soggens wakker word, kan baie dankbaar daarvoor wees.

  3. Da Mario sê:

    Jinne girl… dis mooi hoor. Jy’t daai krane goed oopgedraai!!
    Maar wat bedoel jy dis die maand van die liefde? Mis ek iets?🙄

  4. René sê:

    Da Mario – wanneer laas het jy op ‘n kalender gekyk? Dis FEBRUARIE – dis vlg week VALENTYNSDAG EN dis SKRIKKELJAAR!!! Pfffft🙄

    Ek is nie groot op Valentynsdagvieringe nie – maar hierdie jaar is ek sommer net ekstra lus vir moeranties wees!!

  5. Justine sê:

    Lianie May se gedagtes maak amok hier in my binneste…..

    Triston, ‘Storybook love’ Mmmm ongetwyfeld die enigste keuse vir my ook.

    Wat die skrikkeljaar betref; ek sal verby hou, die ene wat my hart laat bontspring sal beslis die nader-hark-ding self moet doen, en dit is nie onderhandelbaar nie, hehehe, die tyd sal leer!

  6. BB sê:

    Ek is ook nie groot op Valentyns nie, maar ek is nou ook sommer ekstra lus…😉

  7. Da Mario sê:

    Valentyns dag? Nogi daarvan gehoorie.🙄
    Ek onthou so vaagweg iets uit my jonger dae, maar ek dink dis soos die Paashaas en Klaas Vakie. Iets vir kinders.

  8. Jasper sê:

    Bokkie,
    Mooi bene wat jy daar wys…..
    Is jou wederhelf ok daarmee as jy sulke intieme kiekies rondwys😉

  9. Jasper sê:

    Haai DM,
    Ek dog die sjarme in jou sou nou onthou wat die Saint bedoel het
    hyt iets gemeen van blomme vir die skonere geslag op die spesifieke dag….

  10. Da Mario sê:

    Jasper…
    Valentynsdag is great, as jy binne die tipe verhouding is wat dit selfs meer spesiaal sal maak. Ek het lank geglo dis net nog ‘n dag wat oorlaai is met komersialisasie. Amper soos Kersfees. Dit begin meer gaan oor geskenke as oor geloof en familie.
    Maar ons vier dit steeds. Miskien kan mens dieselfde van Valentynsdag ook dink. Dis steeds ‘n geleentheid, maar ek het nie nodig om dit kommersieel te maak nie, ek kan dit steeds besonders maak. Soos hopelik elke liewe ander dag vir die vrou in jou lewe.

    So soms is ek net effe negatief en hou ek nie van sulke dae nie, ander kere is ek meer realisties en pragmaties en kom ‘n geloof in liefde veel makliker!

  11. Da Mario sê:

    Rene…
    By the way, jy het stunning bene!! Hoe het jy die foto geneem gekry??😀

  12. René sê:

    Da Mario, daar is meer as een manier om daardie foto geneem te kry … eerstens ‘n kamera in die dak, tweedens ‘n spieël vasgemaak aan die plafon en ‘n kamera op die vloer! Sien, maklik!! hahahahaha!!

    Julle is sommer silly, dis g’n my bene daai nie!!🙂

  13. Da Mario sê:

    Ag toe nou… moenie so nederig wees nie!!😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s