‘n Edel sentiment maar bitter moeilik indien nie onmoontlik nie om te bereik.
Vandag se “blunders and absurdities” kom more terug om jou aan die sitvlak te byt.
Om so te kan leef sal verseker ‘n baie ernstige “paradigm shift” vereis – maar dink net as dit jou houding elke dag kan wees … sal dinge nie net so klein bietjie eenvoudiger wees nie?
Dis soos jy sê Celéste, as dit maar so maklik was né?!
Nou dit is woorde om by te lewe!
Klink of hy reken procrastination is die way om te gaan…
En as iemand my kan vertel hoe om te vergeet, dan luister ek graag!
‘n Edel sentiment maar bitter moeilik indien nie onmoontlik nie om te bereik.
Vandag se “blunders and absurdities” kom more terug om jou aan die sitvlak te byt.
Maar ‘n edel gedagte none the less!
I wish it was that easy!
Jaco en DM – ek deel julle sentimente op die een!