…we want the same thing…

Posted: Februarie 1, 2008 in Uncategorized

Ek was 11 jaar oud (1989) toe hierdie song ‘n hit was! Ek het kliphard saam gesing en nagte om ge”langarm” saam met die nefies in die garage op o.a. Heaven is a place on earth, Leave a light on for me…ens.

belinda_carlisle.jpg

(We want) the same thing

Here is my case
We’ve got no time to waste
Cuz we want the same thing
We’re fighting a war
But we don’t know what for
Cuz we want the same thing

I know we’re different now
Different as night and day
But still want you near
I just want you to stay
I wanna take this chance
I want to be with you
Cuz what you’re looking for
I am looking for too

We dream the same thing
We want the same thing …ooh…
And all that we need is to
See it together
We dream the same dream
We want the same thing …ooh…
For now, for love, forever, amen

I look in your eyes and
I know deep inside that
We want the same thing
Breaking the chains that
Just keep us in shame
Cuz we want the same thing

No matter what we say
No matter what we do
Beyond the battlelines
Baby we know what’s true

We dream the same thing
We want the same thing …ooh…
And all that we need is to
See it together
We dream the same dream
We want the same thing …ooh…
For now, for love, forever, amen

Lianie May se Belinda Carlisle-medley op haar debuut-CD Vergeet my nie, het weer daardie lekker grootword herinneringe teruggebring…

lianie_may.jpg 

Lianie hoef natuurlik glad nie vir ‘n sekonde terug te staan vir Belinda wat looks en sangtalent aanbetref nie! Ek glo sy gaan nog baie goed doen in die Afrikaanse musiekbedryf!

As jy in die bui is vir nuwe talent en ‘n kwaliteit stem – kan jy maar Lianie May se CD by jou versameling voeg! Dis nie haar BC-medley wat my aandag so-seer getrek het nie – maar die nuwe treffende songs soos Vergeet my nie en Somerreën het ordentlik aan my hartsnare kom tokkel!

Ek wonder of Lianie sou saamstem met Belinda Carlisle se gunsteling “quote”…

“You don’t have to be age 20 and size zero to be sexually viable and to be viable as a woman.”

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Wel… ek dink Lianie is mooier as Belinda (sy is immers blond…).😉 En synde dat ek bietjie ouer is en so paar keer (ongelukkig) om die blok was, dink ek nie 20 jaar oud is besonders begeerlik nie. Ook defnitief nie size zero nie. Ek is altyd bang ek puncture daai girls hier by fyndraai….😆
    Mag jou drome en wense waar word my vriendin, jy weet daar is niks wat my sal blyer maak nie!

  2. Celéste sê:

    Dit lyk my julle tweetjies kyk wie se avatar die mooiste kan wees. Ek moet sê, “pretty impressive”!!! 🙂

  3. TristonJ sê:

    Sorry René maar ek skeem aangesien ek n girl is moet ek stem DM wen!😈 al is hy al n paar keer om die blok gewees.😆

  4. René sê:

    LOL @ Celeste & TristonJ – Ek het nie geweet daar is ‘n kompetisie aan nie!

    TristonJ, ek voel glad nie offended dat jy eerder vir Da stem nie!! Ek kan nie help om te wonder wat jy bedoel met “hy was al ‘n paar keer om die blok nie”?😆

  5. TristonJ sê:

    lol dis wat hy sê… nie ek nie! ek verkies n man wat weet wat hy doen😉 en om te kan weet moes jy al gedoen het, nie waar nie?!?😆

  6. Da Mario sê:

    Ag dankie Celeste, ons is darem maar 2 vreeslik aantreklike mense nie waar nie??😈
    Rene, ek het ook nie van die kompitisie geweet nie…
    Thanks vir die vote TJ, jy’t goeie smaak!!😉
    …en ja-nee… ‘n man moenie nog aanwysings vra nie!!😆

  7. René sê:

    Vir ‘n oomblik het julle my verloor — maar blondie is nou weer terug op die trekker!!

    Da, isn’t it painful to be beautiful?

    Pasop as ons regtig begin votes opneem Da Mario – ek is bevrees jy gaan verloor😈

  8. Da Mario sê:

    Nou ja, welkom terug op die trekker Blondie!! 😆

    Rene’tjie…
    EK sal nou nie weet van die “beautiful” vir myself nie, maar jy val darem in daai katagorie! En uhmmm… ek is geneig om saam te stem, ek dink jy sal die vote handsdown wen!

  9. TristonJ sê:

    ai ek moet bieg ek dink ook Rene sal wen… maar vir my wen jy maar altyd DM😉

    bloos jy al??? of moet ek die pap dikker aan smeer?😈

  10. Da Mario sê:

    I catch your drift TJ…😆

  11. TristonJ sê:

    lol… good, nou kan ek ophou soet sappig wees?!?!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s