…lekker naweek…

Posted: Januarie 18, 2008 in Uncategorized

baba_pers.jpg

Hoop julle almal het ‘n FANTABULOUS naweek!

Myne sal hoofsaaklik bestaan uit NIKS doen!

Kommentaar
  1. Patrys sê:

    Ek is mal oor die engeltjie se mollige lyfie, veral die armpies, handjies en die sagte soentjie-plant-plekkies in haar nekkie.

  2. mykopop sê:

    Ek stem saam Patrys.

    Teen die tyd dat jy terug by jou rekenaar kom, hoop ek jy’t dit geniet.

  3. Da Mario sê:

    Wel geniet dan maar die niksdoen. En leke naweek vir jou ook okay!

  4. Eben sê:

    Ek hoop jou naweek was soos jy beplan het … niks doen??

  5. René sê:

    My naweek was lekker niksdoen! Ek het egter gister ‘n lekker aksie movie deurgedraf, ek skryf bietjie later daaroor!!

    Die week het weer met ‘n “bang!!” begin – so wees asseblief geduldig met my!

  6. Zee sê:

    Hoekom ek ook nou eers hier uitkom? Weet nie, dankie vir jou woorde daar by my!! Ek waardeer dit😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s