…vat so, Elvis…

Posted: Januarie 10, 2008 in Uncategorized

londen-kitaarspeler.jpg

HAHA ! ! Met komplimente van die Soldaatman het ek nou ‘n regte straat-rocker in Londen geraak!

Dankie Soldier … jou OOB-obsessie werp goeie vrugte af! Dis baie oulik!

Kommentaar
  1. He he he, as ek so na die size van die kitaar kyk, lyk my size does matter!

    Ek droom ook van ‘n SLR-kamera wat verskillende lense kan vat, maar soos een van die ander gesê het, dit kan ‘n pyn wees om hom saam te sleep. As ek een stukkie raad kan gee – probeer iets koop wat iemand wat jy ken reeds het. Alle elektroniese meghefters kom deesdae met soveel “features” dis net onmoontlik om te weet hoe die ding werk voor jy hom gekoop het.

    Die enigste oorweging wat SLR of nie SLR-nie betref is dat ek dink ‘n SLR is die enigste kamera waar jy presies kan sien wat in die foto gaan wees en beheer oor sekere dinge kan uitoefen. (Ek het nie ondervinding van digitale SLR kameras nie, net film SLR.) Kyk bietjiie hier: http://pijushphotography.blogspot.com/2007/03/slr-vs-non-slr.html

  2. Da Mario sê:

    Lol… jou sexy kat!😛

  3. Ye right! Katte en honde is oulik! Ek dink dis flippen gorgeous! Gmpf!

  4. Rene Boshoff sê:

    Whahaha – OK Soldaat – is ek nie drop dead gorgeous nie hey??

  5. Da Mario sê:

    Vis ons vanaand vir komplimente?😈

  6. René sê:

    Da – jy het die aas gesien voor ek dit nog uitgegooi het – én daaraan gehap!! hehehe🙄

  7. Da Mario sê:

    Hehehe… caught me redhanded ja…😳

  8. Gatta Patta sê:

    Hey Rene!!
    Hoop dit gaan goed!!
    ” you’re way too beautiful girl….” – onthou dit!!

    Lekker dag

  9. Hou baie van die foto…en dis nie oor die kitaar nie!

  10. Roer sê:

    Rene, you rock!😀

  11. Jasper sê:

    London Cruise control
    Sexy foto bokkie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s