…**groot sug**…

Posted: Januarie 8, 2008 in Uncategorized

break.jpg 

Vandag is ‘n misrabele dag!

Een van daardie dae wat jy wens jy het eerder nie opgestaan nie – of wens jy het eerder nie jou mond oopgemaak nie – en wat jy letterlik die dag VERBY WENS met die hoop dat jy dalk môre beter sal voel en die wêreld dalk môre vriendeliker met jou sal wees … ek bly eenvoudig net verkeerdtrap vandag!!

En ek is jammer vir dié wie se tone onder my verkeerdtrappery deurgeloop het!

Ek haat dae soos vandag…

Kommentaar
  1. Ek het 200% meegevoel met jou… ek het so ‘n week… het op 1ste begin! Ek dink my JAAR moes nooit begin het nie!

    Jy trap tone… voel of ek MENSE trap! *SUG SAAM*

    (((((huggles)))))))

  2. TristonJ sê:

    ai tog, ja dit klink vir my ook baie bekend, sit so nou en dan en krap my voet uit my mond… hoop die lewe voel sommer gou meer roos keurig!

  3. mykopop sê:

    Môre is darem al klein Saterdag!

  4. Jaco sê:

    Sterkte ou girlie, vandag is darem verby. Nog net 2 dae na naweek!

  5. Jaco sê:

    Oops. Maak dit 3 dae na naweek

  6. Jasper sê:

    Rene,
    ek voel vandag soos jy
    het ‘n inskrywing op my blog gesit oor dit….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s