Die afgelope paar dae het ek weer bietjie tussen my persoonlike treffers gaan grawe in my onthouboksie van jonk en verlief wees … ek het al vergeet van die song se bestaan … maar die memories het onmiddelik weer teruggekom. Hoop julle geniet dit!
ANGEL
I’m alone, yeah, I don’t know if I can face the night
I’m in tears, and the cryin’ that I do is for you
I want your love, let’s break the walls between us
Don’t make it tough, I’ll put away my pride
Enough’s enough, I’ve suffered and I’ve seen the light
Baby,
(Chorus)
You’re my Angel, come and save me tonight
You’re my Angel, come and make it alright
You’re my Angel, come and save me tonight
Don’t know what I’m gonna do about this feelin’ inside
Yes, it’s true, loneliness took me for a ride
Without your love, I’m nothing but a beggar
Without your love, a dog without a bone
What can I do, I’m sleepin’ in this bed alone
Baby,
(Chorus)
You’re the reason I live
You’re the reason I die
You’re the reason I give
When I break down and cry
Don’t need no reason why
Baby, baby, baby
(Repeat Chorus)
(Aerosmith)
/me lurv aerosmith.
So vertel my, wat het verander? Jy praat van jonk en verlief asof dit nie meer so is nie. Laas toe ek gekyk het was jy steeds so jonk soos altyd, en steeds versot op jou hubby.
Jaco, die song bring die puppylove sweet 16 memories terug – toe ek laas gekyk het het 30 vir my om die draai geloer en ernstig gewink dat ek moet naderstaan! hehe 😉
Hierdie song maak selfs verliefde fossiele soos ek se hart ook week! 😉 Snaaks hoe verlief wees mens altyd sal laat jonk voel… Baldadig soos ‘n jong beeskalfie net na die reen… Ek bid vir ‘n perpetual state van verlief wees!
Sjoe!
Sjoe, sjoe sjoe!
Dis ongelooflik lieflik!
Ek dink ‘n stouter kabouter steel my comments?
Soldaat, jy sit nou ‘n post in my kop met die baldadigheid en perpetual state van verlief wees! Hou die spasie dop!!