…blommekind…

Posted: Desember 19, 2007 in Uncategorized

bere.jpg 

BLOMMEKIND

Ek het jou lief soos die maan
Ek het jou lief bietjie skaam
Ek het jou lief soos die son
sonder haar sal my wêreld vergaan

Jy jaag my rond soos die wind
Ek het jou lief blommekind
Ek het jou lief soos die maan
Bietjie skaam sal my wêreld vergaan

Gooi nog ‘n glasie wyn
Vir jou en vir my
As jy my kan vind blommekind
Sal ek jou kom haal

Ek het jou lief soos die maan
Ek het jou lief bietjie skaam
Ek het jou lief soos die son
sonder haar sal my wêreld vergaan

(Jakkie Louw)

Kommentaar
  1. Is sooooooooooooo mooi!!!!!

  2. Is ons in ‘n romantiese bui vandag?

  3. attie sê:

    Regtug mooi! Dankie.

  4. René sê:

    Ag Boertjie *groooot sug* – jy weet mos!!😉

  5. Magrietjie sê:

    Lieflik!

  6. Magrietjie sê:

    Ongelooflik mooi

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s