…whahaha…

Posted: Desember 6, 2007 in Uncategorized

Laat een weer vir my sê ek is vet!

 garfield.jpg

Ons almal raak swaarder soos ons ouer raak,
want daar is al hoe meer en meer inligting wat ons inneem.

DIT WIL SE: Ek is nie vet nie.
Ek is net flippen intelligent, al die inligting het net afgesak na die res van my liggaam, omdat my kop nie alles kon inhou nie.  

Dit is my storie en ek bly daarby!

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Ek hou van jou weergawe van die waarheid. Sal jy omgee as ek dit so nou en dan “leen”?

  2. René sê:

    Jy kan dit enige tyd leen Jaco!! Mens raak moeg vir verskonings uitdink! Feite bly feite!!😉

  3. Jasper sê:

    Ditto.
    Die “intelligente lewenstyl standaard”
    Ek wil dit ook so nou en dan leen asseblief…..

  4. René sê:

    In die gees van Kersfees gee ek vandag vir jul hierdie “intelligente lewenstyl standaard” gratis! Gebruik dit, geniet dit … en moenie jou steur daaraan as mense jou sleg uitkyk as jy daai ekstra tjoppie eet nie!!!

  5. Hmmm… So ek was van kleins af ‘n BAIE intelligente outjie!😉

  6. mykopop sê:

    Ja, as enigeen vir my gaan sê ek is vet, gee ek hom ‘n intelligente klap!

  7. René sê:

    Nee Boertjie – ek is flippen intelligent!! En jy tender vir ‘n intelligente klap!!🙂

  8. Da Mario sê:

    Ek dink nie jy is so intelligent soos jy dink nie.😉

  9. Mare sê:

    Dit maak nie saak hoe ‘intelligent’ jy is nie. Beauty is in the eye of the beholder sê hulle. Rene jy het ‘n soort ‘beauty’ wat min vrouens het. Jy is mooi van binne en buite en jy het ‘n kunstigheid wat baie mense net sal begeer…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s