…foto van die jaar…

Posted: Desember 5, 2007 in Uncategorized

Van al die foto’s wat ek al hierdie jaar gesien het, en ook self geneem het, is hierdie my foto van die jaar…! (Ek het hom van flikr af gedeps)

engeltjiekind.jpg

Kommentaar
  1. mykopop sê:

    ‘n Regte engeljie. Self sonder vlerkies is hulle net so oulik!

  2. Celéste sê:

    Dis pragtig. Maar hier teen vier (vergeet maar die “terrible two’s”, die “frightening four’s” is ERG)is dit soms moeilik om die vlerkies raak te sien!

  3. skoenlapr sê:

    Práát jy Celeste!!! die vlerkies is slegs sigbaar as hulle saans gaan slapies … hehe

  4. Da Mario sê:

    Dis pragtig Rene! Het jy die een gesien van die vliegtuig met die maan in die agtergrond? Dit was vir my net so mooi!

  5. Marina sê:

    Dis Pragtig!!

    (But be aware…..daai vlerkies verander in horings!!
    Baie, baie, lang horings!)

  6. Het jy nou nog die vlerkies….?

  7. René sê:

    Ja Boertjie – maar die “halo” wurg net so bietjie!!

  8. Jasper sê:

    Somtyds sit ek in versla verwondering en kyk hoe my knapie sy vlerkies aan en afhaal….
    Partykeer in ‘n oogwink.

  9. shanazee sê:

    Beautiful…😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s