…stout kinders…

Posted: Desember 4, 2007 in Uncategorized

Dis wat stout kinders kry vir Kersfees…

 stout_kind.jpg

Shame, die arme kind — dis eintlik baie wreed!!

Kommentaar
  1. René sê:

    Ag nee man Jaco – eintlik was dit net vir my ‘n vrek cute prentjie! Ek kry die arme stoutgatjie uit my hart jammer!!!

    In Londen was daar egter ‘n paar Britse kindertjies wie ek so ‘n fiets voor sou gee, jy mag mos nie die bloeitjies in die openbaar pakgee nie – van hulle is verskriklik stout!!

  2. TristonJ sê:

    ek stem saam Rene ek het skool gegee aan n lot van hulle… daar bestaan nie moeiliker kinders en die wereld – en dis seker sleg om te sê maar dit is pure die ouers se skuld!

  3. Da Mario sê:

    Daai kind is anyways hopeloos te groot vir ‘n tricycle.😉

  4. attie sê:

    Ek geniet sulke humor omdat ek soms voel ek is te ernstig. Lekker gelag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s