…einde-van-die-jaar-sindroom…

Posted: November 21, 2007 in Uncategorized

EK HET DIT…

eindevdjaar.jpg 

EN EK HET NIE GEVRA DAARVOOR NIE !!

??Simptome??

Moegheid

Hoogs geirriteerdheid

Oor-sensitief

Emosioneel

Heeltemal “freaked-out”

Deurmekaar

Angstig

Depressief

Het ek genoem MOEGHEID??

…en MOEGHEID…

NOU NOEM HULLE DIT EINDE-VAN-DIE-JAAR-SINDROOM!!

WAARSKUWING : Loop tog versigtig en kyk gedurig oor jou skouer – hy oorval jou soos ‘n dief in die nag!!

Kommentaar
  1. Jasper sê:

    he he….
    Dis so waar.
    Die kiekie is te ougat

  2. kyker sê:

    O koot nee. Fokus liewer nou op die feesseisoen wat voorle en kry weer ‘n huppel in jou stap. Kom ons los die angst en depressie vir na Kersfees, wanneer die boom teruggaan boks toe en wanneer ons weer werkshemde moet stryk vir die eerste week terug op kantoor.

  3. TristonJ sê:

    haha, so dis hoekom ek so voel…

  4. Marina sê:

    Ek dink nou net VAKANSIE!!!! Hierdie jaar my eie huis, my eie tuin,en….my eie tyd!

  5. attie sê:

    Die slim ouens reken dit is alles ons verbeelding. Ek dink die slim ouens werk net nie hard genoeg nie. Ek hoop daar is darem vir jou die vooruitsig van ontspanning en vakansie.

  6. René sê:

    Attie, die sogenaamde “slim” outjies het sekretaresses (soos ek), wat AL die werk doen! Dis hoekom hulle nie weet waarvan hulle praat nie!!😈

  7. mykopop sê:

    Nee, ek weet nie hoe dit werk nie, ek weet net ek wil nou weg wees, maar dis nog 3 weke!

  8. Eben sê:

    Soe René …. gie gie … die foto lyk soos iemand wat daardie kos tafel sien op kersdag??

  9. Dellie sê:

    Ek weet presies wat jy bedoel – die jaar moet nou einde kry, ek het asem nodig!

  10. skoenlapr sê:

    … ek soek daai ou wat my aangesteek het … me thinks me got it 2 … /me drink ‘n RedBull (elke dag)

    kan nie wag vir die vakansie by Victoriabaai nie …

  11. Roer sê:

    LOVE die kiekie.🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s