…2 jaar…

Posted: November 6, 2007 in Uncategorized

Ek en Liefie is vandag ‘n volle twee jaar getroud!

troue2.jpg

someone.jpg

 Dankie my skat vir ‘n baie besonderse twee jaar!!

Ek lief jou eindeloos xx

 

 

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Baie geluk aan julle beide!! Mag die voorspoed julle verveel!:mrgreen:

  2. mykopop sê:

    Veels geluk aan jou en jou man! Mag daar nog jare se geluk saam vir julle wag.

  3. lanaba sê:

    Baie geluk vriendin – mag julle nog baie jare saam ondervind en baie gelukkig wees.

  4. Baie geluk, julle altwee lyk pragtig, so gelukkig. Mag daar nog baie jare vol liefde en geluk vir julle voorle!

  5. Marina sê:

    Veels geluk!Mag julle huweliksbootjie nog vir jarrre seil en behou God as julle enigste en grootste anker!

  6. skoenlapr sê:

    Baie geluk Mnr en Mev B!

  7. Dis so ‘n cliche…maar BAIE GELUK! Ek dink jou man is baie gelukkig om iemand soos jy te he!

  8. marat sê:

    Baie, baie geluk!!!!!!!!!! Mag julle bymekaar bly tot julle albei op die stoepie by die see sit en mekaar grensloos gek maak met “onthou jy nog?”-‘s!!!!!!😀

  9. Jasper sê:

    Baie geluk julle. Mag julle reis saam tot die hoogste pieke lei.

  10. sonstudio sê:

    Geluk!
    Dis ‘n stunning fodie.

  11. duskant sê:

    Blessings vir die volgende 2 jaar, en 20 jaar, en tot die einde!

  12. kaalvoetkind sê:

    Baie geluk en mag julle oe nog vir BAIE jare blink as julle vir mekaar kyk!!

  13. idiwidi sê:

    Baie geluk! Dis ‘n baie mooi foto – julle albei is hot stuff!

  14. Brenton sê:

    A bit late, but congratulations to you both.

  15. René sê:

    Hi Brenton! Welcome to my blog and thanx for the first comment and the congrats! I appreciate it, even if it’s a bit late!

    Dankie aan julle almal vir die mooi wense, ek waardeer dit regtig verskriklik baie!! Ek wens ek kon julle almal nooi vir ‘n lekker koppie tee en tjoklit-koek!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s