…diago velázquez…

Posted: Oktober 30, 2007 in Uncategorized

Ek het my hart verloor op hierdie skildery by die National Gallery in Londen!!

the-rokeby-venus.jpg

 Hier’s so bietjie agtergrond…
Diego VELÁZQUEZ , 1599 – 1660
The Toilet of Venus (‘The Rokeby Venus’)

Date: 1647-51
Medium: Oil on canvas
Dimensions: 122.5 x 177 cm
Acquisition credit: Presented by the National Art Collections Fund, 1906

This is the only surviving example of a female nude by Velázquez. The subject was rare in Spain because it met with the disapproval of the Church.

Venus, the goddess of love, was the most beautiful of the goddesses, and was regarded as a personification of female beauty. She is shown here with her son Cupid, who holds up a mirror for her to look both at herself and at the viewer.

‘The Rokeby Venus’ is first recorded in June 1651 in the collection of the Marqués del Carpio, son of the First Minister of Spain. It was probably made for the Marqués and was presumably displayed privately, thus avoiding the censure of the Spanish Inquisition. In the Carpio collection, Velázquez’s painting was paired with a 16th-century Venetian picture of a naked nymph in a landscape seen from the front.

The painting is known as ‘The Rokeby Venus’ because it was in the Morritt Collection at Rokeby Hall in Yorkshire before its acquisition by the Gallery.

Is dit nie beeldskoon nie??

Kommentaar
  1. Marina sê:

    Hierdie ou skilderye verstom my altyd met die absolute rustigheid en kalmte wat hulle uitstraal!

  2. skoorblok sê:

    Gaan besoek die Kunsmuseum in Kaapstad, as jy ooit weer deur die Tuine loop.

    Binne hang ‘n massiewe painting van ene James Ford. Die titel ontgaan my nou, maar dit is ‘n elle lang een soos: Cape Town in the twenty first century, awaiting the arrival of the new governor of Southern Africa.

    Ek staan altyd vir bitter lank voor daardie kunswerk vasgenael.
    Die detail, die verlede, hede en toekoms wat in daardie werk saamgevat is, is ongelooflik.
    Ek dink dit was ‘n 3 jaar projek. Hier rondom 1899. Tha artist died unknown and poor…. Hoeveel sulke stories is daar nie – en vandag hang gesogde werke die wereld vol.

    Ek moet tog weer gaan staan en stil word daar, en my feite opskerp!

  3. Da Mario sê:

    Gehoor van die vrou in New York wat nou die dag ‘n kunswerk van $7miljoen in die straat tussen vullis opgetel het??
    Maar ja, hierdie is mooi! Dit was obviously voor magazines die idee (of figuur) van die perfekte vrou distort het…

  4. René sê:

    Marina, daar is ‘n paar van daardie era se skilderye wat my die creeps gegee het! Sulke strak en suur mense, lyk nie of hul enige iets gehad het om oor te lag nie! Ek hou egter baie van die Spaanse kuns van daardie era, baie engeltjies en Virgin Mothers met baby’s (ek probeer nou nog al die virgins met baby’s uitfigure) en sagter op die oog skilderye! Elke kunstenaar het egter sy eie styl gehad, maar Velazquez se werke het my veral beindruk! Hy het beslis ‘n oog vir skoonheid gehad!

    Skoorblok – ek sal beslis daar ‘n draai gaan maak! Meeste van die groot kunswerke het ten minste drie jaar plus geneem om te voltooi! Ek het ook ‘n paar van Michaelangelo se onvoltooide werke gesien! Dit het sy eie bekoring!

    Da Mario – lol – dis 15de eeuse pornografie!! Maar die “on-perfeksie” (is daar so ‘n woord?) waarmee die vroue uitgebeeld is, is vir my asemrowend mooi! Dis baie meer realisties en baie sag op die oog!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s