…*sug*…

Posted: Oktober 22, 2007 in Uncategorized

Ai!! (*dubelle sug*)

Ag moerdertjie ma, WAAR OP AARDE KRY MENS MOOIER??

(En nou doen onse seun Jay ook solo-optredes…!)

jay1.jpg

Dis al wat ek wil sê!!

jay2.jpg

Kommentare
  1. Hettie ‘n kloe wie hy is nie, maar solank hy help maak dat jy nog blog is die saak reg!

  2. sonstudio sê:

    Is hy nie gorgeous nie!!

  3. skoenlapr sê:

    ek hoop anja lees jou inskrywing vandag …

  4. René sê:

    MKOB – jy wat so op die bol is met musiek, hoe kan jy nie ‘n kloe hê nie? Jay (Jaco du Plessis) is die hoofsanger van die boyband Eden, wat nou ook solo-optredes doen van 2008 af! pfft!

  5. Da Mario sê:

    Ek sien die arme seun besit nie ‘n skeermes nie. En daai maagspiere van hom is darem maar erg ge-photoshop! Hulle kon darem effe meer subtiel gewees het! Pfft….

    /me klap sy hakke, draai om en loop neus in die lug by die deur uit!

  6. René sê:

    Sorry om jou bubble te bars DM, maar daai six pack is real! Het dit met my eie oge gesien in real life! Hulle het hom dalk net ‘n lekker tan gegee met photoshop!

    Jy maak nie eers ‘n geheim daarvan dat jy jaloers is nie! Sies! Groenie…….!!! :mrgreen:

  7. Marina sê:

    AI JA JAI JA JAI!!!!

  8. lanaba sê:

    Ek eet hom op vir breakfast….

    tjortsies
    xxxx

  9. BB sê:

    /me is speechless (for once 😉

  10. Vandag skryf ek met ‘n baie mismoedige hart vir u.

    My man het 2 maande terug sy werk verloor as gevolg van die Balju van Wellington wat sy vrou vermoor het. My man was die adjunk balju.Hulle is dadelik afgedank en dus sonder inkomste.

    Ons het 3 tienner dogters en ons moet eet, ons moet rekeninge betaal, en noodsaaklikhede vir die tienners koop en weet nie wat alles nie.

    Ons is moedeloos, waarheen gaan ons. Daar is niks wat ons kan eet in ons huis nie en die kinders moet meeste van die tyd skool toe gaan sonder ontbyt.

    Waar kan ons hulp kry. Niemand sien ooit raak wat ons moet deur gaan nie. Mense dink nie daaraan dat daar honger blanke Suid-Afrikaanse gesinne is nie. Ons hele gesin is wedergebore kinders van die Here. Ons dien die Here met oorgawe.

    Ons het al orals probeer, selfs by ons kerk. Hulle het een maal gehelp en toe nie weer nie.
    Ek weet daar is mense wat kanse vat, maar hierdie is ‘n ware verhaal. Ek sou nie vra as dit nie regtig sleg met ons gegaan het nie/
    Hierdie is ‘n noodkreet.

    My bank besonderhede is as volg as u dit dalk in u hard dit vind om ons te help
    Standard Bank Paarl
    Rekening nommer: 076838692
    Takkode: 051001
    Rekening naam: L Lourens

    Louise Lourens
    my e-mail adres is louisetik@telkomsa.net

  11. René sê:

    Louise, my hart gaan uit na jou en jou situasie. Miskien moet jy ‘n draai by die welsyn gaan maak, hulle sal nie mense wegwys nie!?

    Sterkte jong! xx

  12. Da Mario sê:

    Ja Rene, hoe ken jy my…. ek kan mos maar jaloers wees! 😉

  13. TristonJ sê:

    Uummm ek dink ek moet maar stil bly 😉

  14. Da Mario sê:

    TristonJ, hoekom? Kwyl jy saam?? Mmmm….?

  15. Skoorblok sê:

    Liewe heeemil, njammies. Photoshop of de not!

  16. Madz sê:

    Hy is ongelooflik mooi, die mooiste man ooit!!!!!

Lewer kommentaar op louiselourens Kanselleer antwoord