…small miracles…

Posted: Oktober 15, 2007 in Uncategorized

Ek is nie ‘n “brag”-gerige mens nie … maar gun my die oomblik asseblief!!

Hierdie is nie ‘n grap nie … ook nie ‘n hoax nie … dit gaan my niks kos nie … en die brombeer (die baas) het ingestem … ja … jy lees reg! Ek is genomineer vir ‘n dag se bederf by Mangwanani Private African Spa!!  Ek het vinniger as wat jy kan sê “MES” gebel en bevestig, voor iemand dalk die aanbod terugtrek of die brombeer dalk sy mind verander! Lyk my my luck draai tog…ek wen NOOIT iets nie, en hier wen ek sonder dat ek vir enige iets ingeskryf het, dit was net suiwer harde werk wat so-iets in my skoot laat val het!

Dankie dankie dankie!!! aan Heleen en haar personeel by Adcorp Talent Resourcing … nou gaan ek julle mal maak met advertensies … opbou vir volgende jaar, jy sien!!

spa_treat.JPG

Ek is ini wolke!!!

Kommentaar
  1. lanaba sê:

    Nee maar geluk vriendin – ek wens ek was nou in jou skoene – I could seriously do with a day at a spa!!!!

    Geniet dit ten volle…

    Troedelkies
    xxxx

  2. kaalvoetkind sê:

    You lucky fish!! Ek slyp al lankal my tande vir so ‘n bederfie. Twee vriendinne van my was al by die een in Pretoria en hulle sê die behandeling is hemels!! Geluk! Jy moet dit GENIET!!

  3. Da Mario sê:

    Ek is so bly vir jou!

  4. Louisa sê:

    Ooooooh, Mangwanani is regtig baie lekker. Geniet dit jong!😀

  5. marat sê:

    Oeeeeeeeee, hoe jaloers is ons nou! Lol! Geniet, hoor! Ek is seker jy kan nie wag nie!😀

  6. Kokkewiet sê:

    Ek is ook baie jaloers maar geniet elke oomblik!

  7. idiwidi sê:

    Oooeee Eeeee Aaaaah! Lyk dit nou lekker! Geniet dit!

  8. Gatta Patta sê:

    Rene jy gaan dit so geniet!! Ek het laasjaar my vriendin van New York soontoe geneem en dit was fantasies! Drink al die wyn sit agteroor and be pampered!! Enjoy.

  9. platterfuss sê:

    EN as jaloesie nie ‘n sonde was nie, het ek nou RERIG openlik ‘gejaloerseer’!

    ENJOY!!!!!!!!!!!!!!!!

  10. Geniet dit! me/ bietjie jaloers…..🙂

  11. Marina sê:

    Jy gaan dit soooooooo geniet!!! Aan die einde van so ‘n dag is jy so ontspanne jou h*l hang oop.

  12. Geluk en geniet elke oomblik!

  13. Ek dog eers daardie ronde bruin goedjies is tjoklits!

    Geniet dit, sê net hulle moet die klippe eers lekker lou maak.

  14. feetjieland sê:

    Hoe gelukkig kan mens wees!!! Baie geluk, wens so ek was jy! Geniet dit hoor!

  15. Jaco sê:

    Geniet dit, en kom sê vir Krista hoe lekker dit was.
    Miskien sal sy dan wil gaan volgende keer as ek offer om haar te vat! LOL

  16. René sê:

    Nee genade Jaco, ek glo nie wat ek lees nie … ek hoop jy maak ‘n grap dat Krista so ‘n aanbod van die hand gewys het???

    Maraai, kan ek jou in my kleinkamertjie sien asb.!!😈

  17. Roer sê:

    Lekker man. Geniet!

  18. Tersia sê:

    Wonderlik!! Geniet elke oomblik!! Dis nie elke dag dat iemand so iets kry nie!
    Liefies

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s