…another universe…

Posted: Oktober 9, 2007 in Uncategorized

planete2.JPG

Het jy al gevoel jy wil hierdie aarbol verlaat en die universe invaar … dalk jou eie universe skep en net daarin verdwyn??

Arno Carstens se song, Another Universe beskryf so mooi hoe ek soms voel…

Let’s take the final bow
Let’s make the silent sign
Nobody needs to know where we’re off to

We’re invisible alive
We’re the whispers in the scream
We’re not living in the west
And we’re not coming from the east

Sharp is the knife
Alive is the night
I’m gonna slit the throat of the holy goat
Ceremony to the UFO
SMS them where we wanna go

From the galaxy of blues to a universe we choose
No more crying and just maybe somebody to hold…

Let’s play the metal music slow
Leave the car on the highway and go
Nobody needs to know another universe

Make a distance between us and them
Lonely, lonely never us again
A galaxy to explore
Don’t wanna return to a world at war

From the galaxy of blues to a universe we choose
No more crying and just maybe somebody to hold…

Rxxx

Kommentaar
  1. Ek weet hoe jy voel…Daardie “stop-die-blerrie-aardbol-ek-wil-afklim” gevoel.

  2. Ek dink dis seker ‘n universele menslike emosie – dalk daarom dat die ouens so hard soek na ‘n ander planeet waar mense kan oorleef.

    Oulike liedjie! Het jy geweet hy’s op YouTube? http://www.youtube.com/watch?v=ACcYQ-3bOwE
    Ek gebruik op die oomblik http://keepvid.com om hulle af te laai.

  3. René sê:

    Boertjie … jy lees my raak!

  4. Gatta Patta sê:

    Rene jys in die kol vandag…
    dalk het jy net ‘n vakansietjie nodig – Ek voel ook so
    Maar ek weet nie of die vakansietjie gaan help nie..

  5. Gatta Patta sê:

    Ek praat nie van ‘n toer soos onlangs nie, maar ‘n vakansie waar jy net jouself afsluit… by die see sit en tuur oor die water en dalk jouself vind.

  6. wimpie sê:

    klink vir my of jy eerder ‘n fakansie nodig het….come to think of it….ek ook!
    Gaan lees “The Secret”, sal jou opbeur! of my blog, sal jou laat lag donderdag vir die mechanic bar, anders….’n lekker laaaaaaaaang bad, met skuim!

  7. sonkind sê:

    ek gaan saam, Rene – na daardie ander universe toe!

  8. Da Mario sê:

    Uhmmm… is ons nou klaar ge-update oor jou Engeland trippie?😈

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s