…terug…

Posted: September 18, 2007 in Uncategorized

Ek is weer terug in sonnige, pragtige Suid Afrika en bevoorreg om weer my eie taal te praat en te hoor en dis baie lekker om terug te wees, al het ek ‘n baie genotvolle dog besige vakansie agter die rug! (Alle eer en dank aan die feeskomitee!)

Ja goed, ek het agter geraak met die updates, maar ek kon darem so hier en daar ‘n kansie kry om my dagboekie skriftelik op datum te hou! So ek belowe ek sal niks uitlaat nie, wees nog net so ‘n klein bietjie geduldig, ek vind nog my voete!!

Watch this space … die “update” sal eersdaags te voorskyn kom!

Hier is ietsie moois vir eers…

 fountainsabbey.jpg

I wish you enough sun to keep your attitude bright no matter how gray the day may appear. 
I wish you enough rain to appreciate the sun even more.
I wish you enough happiness to keep your spirit alive and everlasting.
I wish you enough pain so that even the smallest of joys in life may appear bigger.
I wish you enough gain to satisfy your wanting.
I wish you enough loss to appreciate all that you possess.  
I wish you enough hello’s to get you through the final good-bye.

Soete nagrus vir almal…!

xxRxx

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Nou maar namens die feeskomitee: Welkom terug!

  2. Welkom terug jong! Ek hoop jy vang gou by die werk en by die huis op sodat jy kan stilsit en vertel. Ons is maar erg nuuskierig. Jou foto’s sover was baie mooi! Ek wag….

  3. Welkom, dis seker lekker om terug te wees. Dit gaan jou ‘n paar dae vat om weer tot verhaal te kom. Daarna wag ons vir Die Verhaal.

  4. Louisa sê:

    Hey! Welkom terug🙂

  5. marat sê:

    Ons is bly jy’s terug en kan nie wag om te hoor van jou vakansie nie!😀

  6. Da Mario sê:

    Hoop dinge bedaar gou! Is manlief nou bly hy hoef nie meer self kos te maak nie??
    Whahaha… nuttige girls is so nice!😈

  7. kaalvoetkind sê:

    Baie welkom terug! Sien uit daarna om van alles te hoor!!

  8. skoenlapr sê:

    Welkom terug!! Ons kom die naweek daar na jou valley toe vir die Total Rally!

  9. Updates nog in die pyplyn?

  10. Lekker om jou terug te he! 8)

  11. BB sê:

    Welkom terug skat!! xx

  12. lanaba sê:

    Welkom terug meisie’

    Bly om te sien jy is veilig.

    Lekker dag

  13. platterfuss sê:

    Welkom!!!!!!!!!!!!!!! Wag vir ‘n UPDATE!!!

    🙂

  14. Da Mario sê:

    Dis vir my interessant dat jy nie ‘n blogroll het nie?

  15. René sê:

    Da Mario – moenie nog vra nie … ek het al my alie afgesukkel met die blogroll en toe maar handdoek ingegooi! Dit het verdwyn – into thin air!!!

    Dankie vir julle geduld, nog net ‘n laaste paar leestekens en die update word geplaas, ek hou duimvas dat dit vandag nog sal wees!!!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s