…oppad skotland toe…

Posted: September 7, 2007 in Uncategorized

roomyskarretjie2.jpg

Ons vertrek more-oggend na Bath en sal eers weer Sondagaand tuis wees. Ek gaan nie juis kans kry vir updates nie – en ons het ook nie ‘n internet konneksie by die gastehuis nie.

Ek sal jul meer van ons laaste daggies in Londen vertel, sodra ons Skotland kafgedraf het! Dalk loop ek ‘n internetkafee raak, dan sal ek weer ‘n post opsit…!

tuine2.jpg   taxi2.jpg

Geniet jou naweek!!! xx

Kommentaar
  1. Tannie Marlene sê:

    Wêla, ek het ook die website opgespoor. So nou is ek op hoogte van wat julle aanvang en of niggie en haar man gasvry genoeg is. Geniet elke oomblik.
    ‘n Baie jaloerse tannie in SA

  2. Jy maak ons darem lekker jaloers! Lyk of jy dit baie geniet.

  3. Da Mario sê:

    Ek hoop julle het Skotland vreeslik baie geniet!

  4. Pragtige foto’s! Jy is inderdaad bevoorreg om so lekker daar te kan kuier. Hoop dis fantasties!!

  5. marat sê:

    Jy maak ons almal sommer lus vir travel . . . lol! Geniet!😀

  6. Da Mario sê:

    Hi daar! Was die trippie uitputtend, ek wonder wanneer jy ons weer ‘n update gee, of honger jy ons eers behoorlik uit? LOL, moenie worry om te post nie, geniet net eers jou vakansie!

    Mooi bly…😉

  7. Rene sê:

    Ons vertrek eintlik vandag eers amptelik Skotland toe, was eergister en gister in die platteland (meer spesifiek Bath en Cheddar)! Edinburgh is ‘n goeie 7 ure se ry van Londen en ons stop darem so halfpad vir oorslaap vanaand!!!

    Thanx vir julle comments en belangstelling in ons trippie!!

    Geniet julle week…!

  8. kokkewiet sê:

    Ek is lekker jaloers! Ek geniet elke post, want so sien ek darem ook iets buite ons landsgrense. Geniet elke oomblik.

  9. Da Mario sê:

    Kan nie glo jy is nou al 13 dae oorsee nie!! Heng maar die tyd vlieg…

  10. Lien sê:

    Jy’s seker al oppi vliegtuig terug, maar ek lees nou eers jou blog, kannie wag om alles te hoor en sien nie, klink alles baie interressant. Welcome home, ons het jou gemis.

  11. Da Mario sê:

    Hoop jou trippie met die vliegtuig was lekker, sien uit na al die nuus en pics!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s