…no fear…

Posted: Augustus 23, 2007 in Uncategorized

Heng, hoeveel mense gaan nou nog my vlieg-ervaring vir my onaangenaam probeer maak en die een bangmaakstorie na die ander opdis!  Vir die wat nog bad stories het … bring it on … ek is nie bang vir vlieg nie, al was ek nog nie 11 ure op ‘n vliegtuig nie!! Inteendeel, dis die een ding van die hele trippie wat ek die meeste na uitsien!!

!…Hehehe, hoop net so klein bietjie ons pilot het nie sy opleiding hier ontvang nie…!

aviation2.jpg

O ja, en die beste wat ek nog gehoor het is dat ek moet onthou die ou wat die vliegtuig service, is die ou wat die laagste kwotasie insit!! LMGA!! Ja reg…!

kanniehori.jpg

Julle moet my ‘seblief help met die “checklist”! Los ‘n paar vragies in die comments van wat ek als moet onthou, of dan eerder by die huis los…

Thanx Da Mario dat jy my vanoggend herinner het dat ek moet sorg vir Pokkenoks (my hondekind Jack) se kos ook!😉

Ek is BAIE opgewonde…

Kommentaar
  1. Thanks vir jou comments op my blog! Waarheen gaan jy, 11 ure klink lank op ‘n vliegtuig.

    En die storie oor die laagste kwotasie is waar. Ek hoop hulle onthou om al die sparkplugs vas te draai en die vliegtuig se water te check voor julle ry. Mens wil nie probleme met die radiator ontwikkel na 7 ure se gevlieg of so nie jy weet….😆

  2. kaalvoetkind sê:

    Wat jy by die huis moes los? Al die worries!! Vir die vlug self kan ek ‘n nekkussinkie aanbeveel.

  3. kaalvoetkind sê:

    *moet*

  4. Ek beaam die nekkussingkie – een wat opblaas. (Ek neem nou sommer aan jy vlieg cattle-class – miskien het jy ook een van daardie vlugte bespreek waarvoor die adjunkminister R300 000 vir 3 persone betaal het!)
    Ek sal nog dink.

  5. mykopop sê:

    Hierdie is nie om jy bang te maak nie, net vir die grap:

    http://lamsak.blogspot.com/2007/06/fobiekonfrontasie.html

    veral die foto: So moet hy nie lyk nie!

    Regtig, jy is veiliger in ‘n vliegtuig as in jou huis, jou motor of by jou werk of enige plek in Suid-Afrika.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s