…dís mooi…

Posted: Augustus 22, 2007 in Uncategorized

Jammer vir die getroue manlike lesers – verdra my asseblief net vir vandag!

This one’s for the girlz…..!

manne.jpg

Die gesig…

Die lyf…

Die “uniform”…

I just loooovvveee fighter-pilots!!

[Wonder of hy Kaapstad/London (Heathrow) vlugte doen?]

Geniet dit dames! Kyk en kyk weer en perv soveel as wat julle wil!

Kommentare
  1. Sjoe, hierdie foto het my nou laat voel of ek in ‘n spieel kyk… 😉

  2. René sê:

    Whahaha Boertjie – ek glo jou…regtig…ek doen! xx 😉

  3. mykopop sê:

    Laat my nou dink aan die program Airwolf waaroor my seun (toe nog seuntjie) so mal was, en die Helikopterverjaardagkoek wat ek my vrou moes help prakseer – grootste inset van my natuurlik.

    Die pilot was mos Stringfellow Hawke en hy’t altyd so langs die rivier gesit en tjello speel.

  4. Jaco sê:

    Een van die mooi dae lyk my maag ook so. Wag net. . .

  5. René sê:

    En daar dog ek julle manne gaan ogies rol en swyg!! Mmmmm… 😉

  6. idiwidi sê:

    Sy kop en sy lyf pas nie by mekaar nie.

  7. René sê:

    Whahahaha Da Mario – ek het geweet ek kan staatmaak op jou rolling eyes!!

    Idi – hoe bedoel mejuffrou dan nou? Geezzz, who cares?!! Lol 😀

  8. Da Mario sê:

    Double 🙄

    Het hy “love-handles”? 😯 En hoekom skeer hy nie, girls hou nie van so lang krapperige baard nie, en besef mooi meisies, daai ou spandeer meer tyd voor die spieel as jy…. :mrgreen:

  9. René sê:

    Da Mario – wat is fout met love handles? Hehe, ek bespeur so klein bietjie jaloesie! En kan julle glo, nog net een girl het ge-“comment”!!

  10. Dis net jammer dat die gebrek aan borshare afbreek doen aan sy looks…

    KO’NB: Airwolf wys nou nog op Koreaanse tv. Ek kyk dit af en toe en lag my gat af!

  11. Meisies sonder hemde lyk baie beter! 😆

Lewer kommentaar op boerinballingskap Kanselleer antwoord