…niggie…

Posted: Julie 30, 2007 in Uncategorized

 lindi2.jpg

♪♫ Veels geluk liewe niggie, omlat jy verjaar! ♪♫

 ♫♪ Mag Liewe Jesus jou seën ♫♪

 ♪♫ en nog baie jarre vir ons almal spaar! ♪♫

Ons is baie lief vir jou!!!

See ya in 30 days!!!

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Manne maar jy het ‘n mooi niggie…😀
    Kan sien good looks is algemeen in julle familie!😉

  2. Roer sê:

    Veels geluk aan jou niggie. Lekker party!

  3. ‘n Laterige “Veels Geluk” aan die niggie!. René as ek (laatkommer) nou die kloutjie reg by die oor kry is die niggie in Londen, want jy gaan soontoe?

  4. idiwidi sê:

    Het sy ge’pose’ vir daai foto?

  5. marat sê:

    Ek sien jy tel die dae af . . . lekker!😀

  6. Idi nee, sy was net haar borrelende self en vol grappies!! Dit hardloop ook maar ini family!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s