Posted: Julie 16, 2007 in Uncategorized

ssshhhttt.jpg

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Jislaaik die kind het die blouste ogies!

  2. MKOB – wat hoor jy???!!!

  3. Da Mario sê:

    Kom ons bly eerder by kissing, dit was so lekkerrrr…😉

  4. kaalvoetkind sê:

    Jy’t ons nou lank genoeg in suspense gehou René!! Sê maar vir ons waaroor daar gesjjttt moet word.🙂

  5. marat sê:

    Dit lyk of sy feetjies bekruip . . . of ‘n skilpad wil skrik maak! Hahahahaahahahaaha😀

  6. julle kan maar nog so bietjie wonder…

  7. Fairydust sê:

    Sy lyk soos ‘n engeltjie…

  8. kaalvoetkind sê:

    Tot wanneer??🙂

  9. lanaba sê:

    Ek sal ook maar wag en nie probeer raai nie,ek vermoed wat dit is maar ja kom ons wag en kyk…..

    Lekker dag tjomma

    troedelkies
    xxxx

  10. Roer sê:

    Ek het ook ‘n vermoede…kom nou! Spill the beans. x

  11. Ek luister fyn, maar hoor niks behalwe my tinitus-oor nie. Ek het vergeet om musiek aan te sit.

  12. Die ogies sê nie
    “Ek’s mishandel
    hy’t gesê dis ons geheim”
    nie
    woestynsand sou ook nie van
    mishandeling ‘n raaisel maak nie,
    of sou sy, juis om aandag te vestig

    Die ogies het hoop.
    Die mond het ‘n geheim.
    die handjie huiwer
    die kappe sê nie iets
    van moeder Theresa nie
    die lippe van Lynne se ook niks

    NEE MAN, ONS WEET NIE!!!!

    Ek gaan julle ook nog laat raai op my blok.

  13. Hehehe, julle is lekker nuuskierig … watch this space, ek kry nog my woorde agtermekaar…!😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s