…kissing…

Posted: Julie 12, 2007 in Uncategorized

Ek dink nie Ierland is op ons program nie – maar sal ek nou nie graag

die gesoenery wil gaan uitprobeer nie…??

 

blarneystonecastle.jpg

blarneystonewhy.jpg

Mooi Bly!

xxRxx

49.jpg

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    En waarom sou jy nogals die “gift of the gab” wou hê? Ek dag dan jy het dit klaar, vrouens word mos daarmee gebore!

    Tyd raak nou min né?😎

  2. “A little upgrading won’t do any harm” Narrie!😉

  3. Thea sê:

    Die uitsien is die lekkerste!!!

  4. Fairydust sê:

    Ek is mal oor “legends” en “myths” so as jy op nog sulke goed afkom, post dit asb?
    Is daar nie iets wat jy kan soen om die “gift” van geduld en verdraagsaamheid te kry nie, lol.

  5. Fairy, ek belowe, as ek daai deng wat die “geduld en verdraagsaamheid” gee in die hande kry, gaan ek dit bottel en begin bemark in SA! Dalk het ons dan ‘n beter land…!?

  6. Kan ons dalk die hele SA kabinet stuur op daardie kasteel te gaan soen?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s