…jislaaiki…

Posted: Julie 11, 2007 in Uncategorized

Jislaaiki toggie – issit noggi Vrydag ni…?

jislaaiki-tog.jpg

Kommentare
  1. lanaba sê:

    Nou eers woensdag vriendin-but share the feeling!

    hoop jy het voel-soos-vrydag dag!

    troedelkies
    xxxxx

  2. Jaco sê:

    Imagine hoe groot was my onsteltenis toe ek gisteraand die opmerking maak dat môre (vandag) is gelukkig al Donderdag, en mammatjiegoed merk so ewe droog op dat vandag eers Woensdag is!

    Aai gaan die marteling nooit ophou nie? Hoekom kon ons nie maar 4 dae gewerk en 3 dae genaweek het nie?

  3. idiwidi sê:

    dis ‘n freakin oulike foto

  4. Jaco, op my eiland gaan ons vyf dae naweek hou, en drie dae werk!! 🙂

  5. marat sê:

    Rene, op jou einland ‘n 8 dae week? Hoekom nie?

  6. Sien jy marat – ek het ‘n naweek nodig!

    Maar op my eiland maak ek mos my eie reëls! So ja, hoekom nie NOG ‘n dag byvoeg by die week nie? 😉

  7. Roer sê:

    Jinne! Daai ‘dingetjie’ is cute verby!

Lewer kommentaar op marat Kanselleer antwoord