…onthou…

Posted: Julie 6, 2007 in Uncategorized

 noetsietrappe.jpg

ONTHOU

ek onthou die eerste loer na jou
ek het geweet ek moet jou ken
ek onthou jou eerste glimlag
ek moes net jou vriendskap wen

ek onthou ons eerste geselsie
jy’t in my hart gekruip
ek onthou jou warm aanraking
dit was suurstof deur my lyf

ek onthou jou sagte soene
jy’t my hart gesteel daarmee
ek onthou jou nou vir ewig
…vir ewig is genoeg vir eers!  ©RB

Lekker naweek

xxRxx

(Foto : Trappe by Noetsie, Knysna)

 

Kommentaar
  1. 🙂 Lekker Naweek! En dankie vir die groot (((()))).

  2. Baie mooi!

    net, “dit was suurstof deur my lyf” breek vir my die ritme bietjie. Wat van

    ek onthou jou warm aanraking
    soos suurstof deur my lyf

    ?

    Wel, dis jou gedig, en mooi genoeg.

  3. Mooi woorde en mooi foto!

  4. lanaba sê:

    Jy het talent vriendin…..hou so aan!

    lekke dag
    troedelkies
    xxxxx

  5. Da Mario sê:

    …way to nice…😉

  6. Roer sê:

    Jis jy’s diep vriendin. Baie mooi hoor.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s