…blog-vakansie…

Posted: Julie 5, 2007 in Uncategorized

So dis vakansie vir baie bevoorregtes en omtrent die hele Malmesbury-gemeenskap het iewers gaan jag – genadiglik sluit dit die Brombeer in!!!  Selfs die telefone by die werk is stil – wat ‘n dubbele seën!

Nadat ek bietjie my daaglikse browsing op die blogs gedoen het – maak ek die afleiding dat die meerderheid bloggers op “blog-vakansie” is!  Ek pak dan ook maar vir vandag my goedjies en vat die (denkbeeldige) pad! Ek gaan na die einde van my reënboog soek!! 

frans.jpg

I’ll be back!!!

Pas jouself mooi op…

Rxx

PS … Justus, Happy Birthday mater – hoop dis ‘n lekker daggie vir jou, Andrea en die twee “kortgrap-kaktussie-laaities”! Jammer om te hoor die kabelkarretjies is toe agv die wind – daar mis jy alweer ‘n free-ride!!🙂

Kommentaar
  1. En wanneer kom jy terug? Wat maak ek alleen hier rond?

  2. Ek is nog hier vriendin! Jy kan vir my mail!!! Mwah xxx

  3. Ek neem aan die prentjie is van die Fiat 500 karretjie wat gisteraand op die nuus was en glo deur party mense beskou word as meer Italiaans as spaghetti?

    Oulik, maar ek het gedink dit sou die Volla wees.

  4. Da Mario sê:

    Leke “vakansie” hou gorgeous…😀

  5. “MKOB” – ek sal by Frans Groenewald hoor of hy die Fiat of die Volla geteken het…!

    DM – Thanx!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s