Archive for Julie 5, 2007

…blog-vakansie…

Posted: Julie 5, 2007 in Uncategorized

So dis vakansie vir baie bevoorregtes en omtrent die hele Malmesbury-gemeenskap het iewers gaan jag – genadiglik sluit dit die Brombeer in!!!  Selfs die telefone by die werk is stil – wat ‘n dubbele seën!

Nadat ek bietjie my daaglikse browsing op die blogs gedoen het – maak ek die afleiding dat die meerderheid bloggers op “blog-vakansie” is!  Ek pak dan ook maar vir vandag my goedjies en vat die (denkbeeldige) pad! Ek gaan na die einde van my reënboog soek!! 

frans.jpg

I’ll be back!!!

Pas jouself mooi op…

Rxx

PS … Justus, Happy Birthday mater – hoop dis ‘n lekker daggie vir jou, Andrea en die twee “kortgrap-kaktussie-laaities”! Jammer om te hoor die kabelkarretjies is toe agv die wind – daar mis jy alweer ‘n free-ride!! 🙂

Advertisements