…stilte…

Posted: Junie 15, 2007 in Uncategorized

maan_berge.jpg

Vandag wil ek net stil wees…

Ek het ‘n groot beroepsveranderings-besluit wat ek moet neem!

Geniet jou naweek!

Liefde

xxRxx

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Stunning foto! En voorspoed met jou besluit Rene!! mwah!

  2. Thea sê:

    Sterkte met jou besluit René!

  3. nicovdm sê:

    Inderdaad, sterkte. Dis nice as mens keuses het om te maak in die lewe. Ek like ook die prenkie. Wens ek was daar, waar daar ookal is.

  4. Tersia sê:

    Jy mag stil wees….! Sterkte Rene!

  5. Sterkte – en laat weet my seblief!

  6. Hulle het gebel. Jy het die pos… Sterkte met die besluit dolla. Chantelle

  7. Da Mario sê:

    Like die nuwe look!!😀

  8. marat sê:

    Ek hoop dis die regte besluit en dat daardie nuwe pad wat jy gaan loop, die beste een sal wees. Hindsight . . .

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s